{"id":173380,"date":"2026-11-25T03:25:00","date_gmt":"2026-11-25T03:25:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-rosyntjiebedryf-in-olifantsriviergebied-ly-onder-donsskimmel\/"},"modified":"2026-11-25T03:25:00","modified_gmt":"2026-11-25T03:25:00","slug":"rsg-landbou-rosyntjiebedryf-in-olifantsriviergebied-ly-onder-donsskimmel","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-rosyntjiebedryf-in-olifantsriviergebied-ly-onder-donsskimmel\/","title":{"rendered":"RSG Landbou: Rosyntjiebedryf in Olifantsriviergebied ly onder donsskimmel"},"content":{"rendered":"<p>25 November 2026: Die rosyntjiebedryf in die Olifantsriviergebied staar ernstige finansi\u00eble uitdagings in die gesig nadat \u2019n grootskaalse donsskimmeluitbraak na raming reeds R116 miljoen se skade aan produksie aangerig het. Ons praat met \u2018n produsent en direksielid van Raisins SA, Vlam Taljaard. Die sukses en die winsgewindheid van enige skaapboerdery word grootliks deur die persentasie bemarkbare lammers bepaal. Dr. Vlok Ferreira van Molatek verduidelik hoe om ovulasietempo by ooie tydens dekking te verhoog om sodoende die optimale lampersentasie te bereik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>25 November 2026: Die rosyntjiebedryf in die Olifantsriviergebied staar ernstige finansi\u00eble uitdagings in die gesig nadat \u2019n grootskaalse donsskimmeluitbraak na raming reeds R116 miljoen se skade aan produksie aangerig het. Ons praat met \u2018n produsent en direksielid van Raisins SA, Vlam Taljaard. Die sukses en die winsgewindheid van enige skaapboerdery word grootliks deur die persentasie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"c6915f36-cdde-4faa-88e4-b50800fb9839","podcast-id":"15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","podcast-name":"RSG Landbou: Rosyntjiebedryf in Olifantsriviergebied ly onder donsskimmel","title":"rsg-landbou","podcast-description":"25 November 2026: Die rosyntjiebedryf in die Olifantsriviergebied staar ernstige finansi\u00eble uitdagings in die gesig nadat \u2019n grootskaalse donsskimmeluitbraak na raming reeds R116 miljoen se skade aan produksie aangerig het. Ons praat met \u2018n produsent en direksielid van Raisins SA, Vlam Taljaard. Die sukses en die winsgewindheid van enige skaapboerdery word grootliks deur die persentasie bemarkbare lammers bepaal. Dr. Vlok Ferreira van Molatek verduidelik hoe om ovulasietempo by ooie tydens dekking te verhoog om sodoende die optimale lampersentasie te bereik.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/c6915f36-cdde-4faa-88e4-b50800fb9839\/audio.mp3?in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/c6915f36-cdde-4faa-88e4-b50800fb9839\/image.jpg?t=1716403524&in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-landbou\/rsg-landbou-rosyntjiebedryf-in-olifantsriviergebied-ly-onder-donsskimmel","duration":"24:28","published-state":"Published","published-date":"2026-11-25T03:25:00Z","highlight":""},"class_list":["post-173380","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173380","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173380"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}