{"id":173399,"date":"2026-11-25T07:30:09","date_gmt":"2026-11-25T07:30:09","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/die-wereld-van-etiek-etiek-en-die-reg\/"},"modified":"2026-11-25T07:30:09","modified_gmt":"2026-11-25T07:30:09","slug":"die-wereld-van-etiek-etiek-en-die-reg","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/die-wereld-van-etiek-etiek-en-die-reg\/","title":{"rendered":"Die w\u00eareld van etiek: Etiek en die reg"},"content":{"rendered":"<p>Ons verken die w\u00eareld van etiek saam met prof. Deon Rossouw, voormalige hoof van die Etiekinstituut en buitengewonde professor in sake-etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Kan jy aan &#8216;n situasie dink waar iemand iets heeltemal wettig doen, maar jy voel dit is verkeerd? Of dalk iemand wat &#8216;n wet oortree, maar dit uit &#8216;n sterk morele oortuiging doen? Dit laat &#8216;n mens wonder: is die wet altyd die beste maatstaf vir reg en verkeerd? Ons praat oor die verhouding tussen etiek en die reg, en waarom di\u00e9 twee begrippe nie noodwendig dieselfde ding beteken nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons verken die w\u00eareld van etiek saam met prof. Deon Rossouw, voormalige hoof van die Etiekinstituut en buitengewonde professor in sake-etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Kan jy aan &#8216;n situasie dink waar iemand iets heeltemal wettig doen, maar jy voel dit is verkeerd? Of dalk iemand wat &#8216;n wet oortree, maar dit uit &#8216;n sterk [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"20b5ccc8-e858-42b1-8494-b50d007c7767","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Die w\u00eareld van etiek: Etiek en die reg","title":"intussen","podcast-description":"Ons verken die w\u00eareld van etiek saam met prof. Deon Rossouw, voormalige hoof van die Etiekinstituut en buitengewonde professor in sake-etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Kan jy aan 'n situasie dink waar iemand iets heeltemal wettig doen, maar jy voel dit is verkeerd? Of dalk iemand wat 'n wet oortree, maar dit uit 'n sterk morele oortuiging doen? Dit laat 'n mens wonder: is die wet altyd die beste maatstaf vir reg en verkeerd? Ons praat oor die verhouding tussen etiek en die reg, en waarom di\u00e9 twee begrippe nie noodwendig dieselfde ding beteken nie.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/20b5ccc8-e858-42b1-8494-b50d007c7767\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/20b5ccc8-e858-42b1-8494-b50d007c7767\/image.jpg?t=1795592041&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/die-w-reld-van-etiek-etiek-en-die-reg","duration":"10:44","published-state":"Published","published-date":"2026-11-25T07:30:09.513Z","highlight":""},"class_list":["post-173399","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}