{"id":173420,"date":"2026-11-25T18:00:00","date_gmt":"2026-11-25T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-ki-en-die-boekbedryf-kinderboeke-vir-die-kerskous\/"},"modified":"2026-11-25T18:00:00","modified_gmt":"2026-11-25T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-ki-en-die-boekbedryf-kinderboeke-vir-die-kerskous","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-ki-en-die-boekbedryf-kinderboeke-vir-die-kerskous\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: KI en die boekbedryf; Kinderboeke vir die Kerskous"},"content":{"rendered":"<p>25 November 2026: Het kunsmatige intelligensie \u2018n plek in die boekbedryf? Johan Steyn, \u2018n KI-kenner, gesels met Ilse Salzwedel hieroor. Johan Myburg gesels oor die wenners van die Amerikaanse National Book Awards, die boeke wat benoem is vir die Dublin-letterkundeprys en Simbarashe Kundizeza, die Zimbabwiese skrywer en wenner van die 2026 Caine-kortverhaalprys, wat kwytgeskel is na bewerings dat hy KI in sy skryfwerk gebruik het. As jy vir die kind in jou lewe \u2018n boek wil koop, het Ilse vir jou \u2018n paar aanbevelings. Boeke wat bespreek word, is: AANDSTORIES VIR KLEINTJIES (hersien deur Elsa Silke); LIEWE HEKSIE EN DIE ROTBENDE (\u2018n voorheen ongepubliseerde verhaal deur Verna Vels); WOORDE WAT DANS (deur Athambile Masola); MY EERSTE WOORDE (deur Vian Oelofsen); OP SOEK NA DIE PERFEKTE DRUKKIE (deur Martha Mumford); \u2018N LEEU EN \u2018N LUGBALLON (deur Dani\u00eblla van Heerden); LEA EN DIE GROOT KERSKONSERT en BEN EN DIE GROOT KERSKONSERT (beide deur Zul\u00e9ka Smith) en BOLLIE-WOLLIE EN DIE NAG VOOR KERSFEES (deur Elize Parker).<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>25 November 2026: Het kunsmatige intelligensie \u2018n plek in die boekbedryf? Johan Steyn, \u2018n KI-kenner, gesels met Ilse Salzwedel hieroor. Johan Myburg gesels oor die wenners van die Amerikaanse National Book Awards, die boeke wat benoem is vir die Dublin-letterkundeprys en Simbarashe Kundizeza, die Zimbabwiese skrywer en wenner van die 2026 Caine-kortverhaalprys, wat kwytgeskel is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"98f8a337-8542-40b2-bce3-b50c01296086","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: KI en die boekbedryf; Kinderboeke vir die Kerskous","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"25 November 2026: Het kunsmatige intelligensie \u2018n plek in die boekbedryf? Johan Steyn, \u2018n KI-kenner, gesels met Ilse Salzwedel hieroor. Johan Myburg gesels oor die wenners van die Amerikaanse National Book Awards, die boeke wat benoem is vir die Dublin-letterkundeprys en Simbarashe Kundizeza, die Zimbabwiese skrywer en wenner van die 2026 Caine-kortverhaalprys, wat kwytgeskel is na bewerings dat hy KI in sy skryfwerk gebruik het. As jy vir die kind in jou lewe \u2018n boek wil koop, het Ilse vir jou \u2018n paar aanbevelings. Boeke wat bespreek word, is: AANDSTORIES VIR KLEINTJIES (hersien deur Elsa Silke); LIEWE HEKSIE EN DIE ROTBENDE (\u2018n voorheen ongepubliseerde verhaal deur Verna Vels); WOORDE WAT DANS (deur Athambile Masola); MY EERSTE WOORDE (deur Vian Oelofsen); OP SOEK NA DIE PERFEKTE DRUKKIE (deur Martha Mumford); \u2018N LEEU EN \u2018N LUGBALLON (deur Dani\u00eblla van Heerden); LEA EN DIE GROOT KERSKONSERT en BEN EN DIE GROOT KERSKONSERT (beide deur Zul\u00e9ka Smith) en BOLLIE-WOLLIE EN DIE NAG VOOR KERSFEES (deur Elize Parker).","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/98f8a337-8542-40b2-bce3-b50c01296086\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/98f8a337-8542-40b2-bce3-b50c01296086\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-ki-en-die-boekbedryf-kinderboeke-vir-die-kerskous","duration":"51:18","published-state":"Published","published-date":"2026-11-25T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-173420","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173420","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173420"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}