{"id":173462,"date":"2026-11-26T13:40:03","date_gmt":"2026-11-26T13:40:03","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/absa-in-voorspoed-en-wat-ook-al-deel-5\/"},"modified":"2026-11-26T13:40:03","modified_gmt":"2026-11-26T13:40:03","slug":"absa-in-voorspoed-en-wat-ook-al-deel-5","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/absa-in-voorspoed-en-wat-ook-al-deel-5\/","title":{"rendered":"Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 5)"},"content":{"rendered":"<p>Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na \u2018n paar van die skelmstreke wat jou geld en jou persoonlike inligting in gevaar kan stel. Swartvrydag en Kubermaandag is om die draai, en Absa help jou om jou geldsake te bestuur en te beskerm sodat jy met trots kan s\u00ea: \u201cI grew it\u201d. Ina Steyn, Hoofbedryfsbeamptevan die Hoofsekuriteitskantoor by Absa, sluit by ons aan. Ons kyk na van die skelmstreke in die reeks, en vind uit  hoe bedrie\u00ebrs mense om die bos lei om hulle swaar verdiende geld en persoonlike inligting te deel, veral met Swartvrydag en Kubermaandag om die draai. Skakel of WhatsApp Absa by 0860-557-557 om \u2019n voorval aan te meld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na \u2018n paar van die skelmstreke wat jou geld en jou persoonlike inligting in gevaar kan stel. Swartvrydag en Kubermaandag is om die draai, en Absa help jou om jou geldsake [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"508bf3cb-fd4b-46ca-8806-b50e00eabd30","podcast-id":"9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","podcast-name":"Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 5)","title":"spitstyd","podcast-description":"Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na \u2018n paar van die skelmstreke wat jou geld en jou persoonlike inligting in gevaar kan stel. Swartvrydag en Kubermaandag is om die draai, en Absa help jou om jou geldsake te bestuur en te beskerm sodat jy met trots kan s\u00ea: \u201cI grew it\u201d. Ina Steyn, Hoofbedryfsbeamptevan die Hoofsekuriteitskantoor by Absa, sluit by ons aan. Ons kyk na van die skelmstreke in die reeks, en vind uit  hoe bedrie\u00ebrs mense om die bos lei om hulle swaar verdiende geld en persoonlike inligting te deel, veral met Swartvrydag en Kubermaandag om die draai. Skakel of WhatsApp Absa by 0860-557-557 om \u2019n voorval aan te meld.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/508bf3cb-fd4b-46ca-8806-b50e00eabd30\/audio.mp3?in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/508bf3cb-fd4b-46ca-8806-b50e00eabd30\/image.jpg?t=1795702553&in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/spitstyd\/absa-in-voorspoed-en-wat-ook-al-deel-5","duration":"8:43","published-state":"Published","published-date":"2026-11-26T13:40:03.043Z","highlight":""},"class_list":["post-173462","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173462","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173462"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}