{"id":173465,"date":"2026-11-26T14:40:57","date_gmt":"2026-11-26T14:40:57","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/almal-en-nog-wat-16-dae-van-aktivisme-teen-geweld-teen-vroue-en-kinders\/"},"modified":"2026-11-26T14:40:57","modified_gmt":"2026-11-26T14:40:57","slug":"almal-en-nog-wat-16-dae-van-aktivisme-teen-geweld-teen-vroue-en-kinders","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/almal-en-nog-wat-16-dae-van-aktivisme-teen-geweld-teen-vroue-en-kinders\/","title":{"rendered":"Almal en nog wat: 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders"},"content":{"rendered":"<p>Tatum Rose was in \u2019n huwelik waarin sy fisiek, emosioneel en seksueel mishandel is. Daar het \u2019n dag gekom toe sy besef het dat sy nie net haar eie lewe nie, maar ook di\u00e9 van haar kinders moes beskerm. Vandag het Tatum haar eie onderneming, en vertel sy haar verhaal in die hoop dat ander vroue wat dalk in soortgelyke omstandighede vasgevang is, sal besef dat daar \u2019n uitweg is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tatum Rose was in \u2019n huwelik waarin sy fisiek, emosioneel en seksueel mishandel is. Daar het \u2019n dag gekom toe sy besef het dat sy nie net haar eie lewe nie, maar ook di\u00e9 van haar kinders moes beskerm. Vandag het Tatum haar eie onderneming, en vertel sy haar verhaal in die hoop dat ander [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"c8db1c9c-2e1c-4c4d-917a-b50e00f61c50","podcast-id":"9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","podcast-name":"Almal en nog wat: 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders","title":"spitstyd","podcast-description":"Tatum Rose was in \u2019n huwelik waarin sy fisiek, emosioneel en seksueel mishandel is. Daar het \u2019n dag gekom toe sy besef het dat sy nie net haar eie lewe nie, maar ook di\u00e9 van haar kinders moes beskerm. Vandag het Tatum haar eie onderneming, en vertel sy haar verhaal in die hoop dat ander vroue wat dalk in soortgelyke omstandighede vasgevang is, sal besef dat daar \u2019n uitweg is.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/c8db1c9c-2e1c-4c4d-917a-b50e00f61c50\/audio.mp3?in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/c8db1c9c-2e1c-4c4d-917a-b50e00f61c50\/image.jpg?t=1795705008&in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/spitstyd\/almal-en-nog-wat-16-dae-van-aktivisme-teen-geweld-teen-vroue-en-kinders","duration":"12:20","published-state":"Published","published-date":"2026-11-26T14:40:57.663Z","highlight":""},"class_list":["post-173465","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173465","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173465"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}