{"id":173493,"date":"2026-11-27T05:15:22","date_gmt":"2026-11-27T05:15:22","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/tygerberg-maak-geskiedenis-met-baanbreker-hartprosedure\/"},"modified":"2026-11-27T05:15:22","modified_gmt":"2026-11-27T05:15:22","slug":"tygerberg-maak-geskiedenis-met-baanbreker-hartprosedure","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/tygerberg-maak-geskiedenis-met-baanbreker-hartprosedure\/","title":{"rendered":"Tygerberg maak geskiedenis met baanbreker-hartprosedure"},"content":{"rendered":"<p>In wat as \u2019n mediese eerste vir Suid-Afrika beskryf word, het \u2019n span by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap \u2019n seldsame aangebore hartafwyking herstel, sonder om die pasi\u00ebnt se borskas oop te sny. Die span het \u2019n spesiaal ontwerpte stent deur \u2019n bloedvat in die pasi\u00ebnt se lies na sy hart gevoer. Die pasi\u00ebnt kon reeds die volgende dag huis toe gaan. Ons praat met die kardioloog wat die prosedure gelei het, prof. Hellmuth Weich.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In wat as \u2019n mediese eerste vir Suid-Afrika beskryf word, het \u2019n span by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap \u2019n seldsame aangebore hartafwyking herstel, sonder om die pasi\u00ebnt se borskas oop te sny. Die span het \u2019n spesiaal ontwerpte stent deur \u2019n bloedvat in die pasi\u00ebnt se lies na sy hart gevoer. Die pasi\u00ebnt kon [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"5b7cae1e-3bce-4945-98ea-b50f00737980","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Tygerberg maak geskiedenis met baanbreker-hartprosedure","title":"op-en-wakker","podcast-description":"In wat as \u2019n mediese eerste vir Suid-Afrika beskryf word, het \u2019n span by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap \u2019n seldsame aangebore hartafwyking herstel, sonder om die pasi\u00ebnt se borskas oop te sny. Die span het \u2019n spesiaal ontwerpte stent deur \u2019n bloedvat in die pasi\u00ebnt se lies na sy hart gevoer. Die pasi\u00ebnt kon reeds die volgende dag huis toe gaan. Ons praat met die kardioloog wat die prosedure gelei het, prof. Hellmuth Weich.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/5b7cae1e-3bce-4945-98ea-b50f00737980\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/5b7cae1e-3bce-4945-98ea-b50f00737980\/image.jpg?t=1795762935&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/tygerberg-maak-geskiedenis-met-baanbreker-hartprosedure","duration":"7:58","published-state":"Published","published-date":"2026-11-27T05:15:22.337Z","highlight":""},"class_list":["post-173493","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173493","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173493"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}