{"id":5615,"date":"2019-12-03T17:00:00","date_gmt":"2019-12-03T15:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/podcast-clips\/stukkies-in-die-legkaart-van-die-lewe\/"},"modified":"2026-03-17T19:22:59","modified_gmt":"2026-03-17T17:22:59","slug":"stukkies-in-die-legkaart-van-die-lewe","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/stukkies-in-die-legkaart-van-die-lewe\/","title":{"rendered":"Stukkies in die legkaart van die lewe"},"content":{"rendered":"<p>Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn po\u00ebsie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in &#8216;n bundel vervat met die titel Legkaart van &#8216;n jong lewe wat die kort huldigingsprogram ge\u00efnspireer het. Kom \u201cluisterkuier\u201d na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"a2c2046e-8344-484d-8b8e-b193014415ce","podcast-id":"96093755-9031-4dbf-8e99-ad440125c442","podcast-name":"Stukkies in die legkaart van die lewe","title":"rsg-kunstefees","podcast-description":"Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn po\u00ebsie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in 'n bundel vervat met die titel Legkaart van 'n jong lewe wat die kort huldigingsprogram ge\u00efnspireer het. Kom \u201cluisterkuier\u201d na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3750e867-99e3-4395-adb6-ad440125c439\/a2c2046e-8344-484d-8b8e-b193014415ce\/audio.mp3?in_playlist=96093755-9031-4dbf-8e99-ad440125c442","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3750e867-99e3-4395-adb6-ad440125c439\/a2c2046e-8344-484d-8b8e-b193014415ce\/image.jpg?t=1718739602&in_playlist=96093755-9031-4dbf-8e99-ad440125c442&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-kunstefees\/stukkies-in-die-legkaart-van-die-lewe","duration":"2263","published-state":"Published","published-date":"2019-12-03T17:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-5615","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/5615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}