{"id":66250,"date":"2024-12-06T17:20:00","date_gmt":"2024-12-06T15:20:00","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/podcast-clips\/liedjiedorp-6-desember-2024\/"},"modified":"2026-03-17T18:23:32","modified_gmt":"2026-03-17T16:23:32","slug":"liedjiedorp-6-desember-2024","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/liedjiedorp-6-desember-2024\/","title":{"rendered":"Liedjiedorp 6 Desember 2024"},"content":{"rendered":"<p>Anja en Tannie Tuba deel \u2018n spesiale oomblik. Die waterspel met die krane word &#8216;n mooi metafoor om ons te leer hoe die koperblaasfamilie ook \u201cwater\u201d in hulle pype het, en mooi skoongemaak moet word. Melodie stel vir Koning Mantel, die leeu, aan Anja voor. So ontstaan die wonderlike idee om met \u2018n wals vir Zingflits &#8216;n ding of twee te wys! Het jy geweet dat van die bekendste walse deur die Johann Strauss gekomponeer is? Komponiste soos Schubert, Chopin, Liszt en Brahms het die wals verder gewild gemaak. Tsjaikofski het ook pragtige walse vir ballet gekomponeer. As jy na &#8216;n Boeredanswals wil luister, gaan soek die Bredell Dansorkes op, en luister na hulle interpretasie van die Loeriewals.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"fbcfd2e4-2cda-4765-95ea-b23e00a5cc1f","podcast-id":"3833fb8e-c21c-4bfa-9412-b19b0137b88a","podcast-name":"Liedjiedorp 6 Desember 2024","title":"liedjiedorp","podcast-description":"Anja en Tannie Tuba deel \u2018n spesiale oomblik. Die waterspel met die krane word 'n mooi metafoor om ons te leer hoe die koperblaasfamilie ook \u201cwater\u201d in hulle pype het, en mooi skoongemaak moet word. Melodie stel vir Koning Mantel, die leeu, aan Anja voor. So ontstaan die wonderlike idee om met \u2018n wals vir Zingflits 'n ding of twee te wys! Het jy geweet dat van die bekendste walse deur die Johann Strauss gekomponeer is? Komponiste soos Schubert, Chopin, Liszt en Brahms het die wals verder gewild gemaak. Tsjaikofski het ook pragtige walse vir ballet gekomponeer. As jy na 'n Boeredanswals wil luister, gaan soek die Bredell Dansorkes op, en luister na hulle interpretasie van die Loeriewals.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/6e02d9af-4766-481a-8a4d-b19b013759a9\/fbcfd2e4-2cda-4765-95ea-b23e00a5cc1f\/audio.mp3?in_playlist=3833fb8e-c21c-4bfa-9412-b19b0137b88a","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/6e02d9af-4766-481a-8a4d-b19b013759a9\/fbcfd2e4-2cda-4765-95ea-b23e00a5cc1f\/image.jpg?t=1721761163&in_playlist=3833fb8e-c21c-4bfa-9412-b19b0137b88a&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/liedjiedorp\/liedjiedorp-6-desember-2024","duration":"641","published-state":"Published","published-date":"2024-12-06T17:20:00Z","highlight":""},"class_list":["post-66250","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/66250","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=66250"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}