{"id":84381,"date":"2025-06-15T17:00:00","date_gmt":"2025-06-15T15:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/nuus-artikels\/wat-het-jy-in-jou-hand-15-junie-2025\/"},"modified":"2026-03-17T20:23:38","modified_gmt":"2026-03-17T18:23:38","slug":"wat-het-jy-in-jou-hand-15-junie-2025","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/wat-het-jy-in-jou-hand-15-junie-2025\/","title":{"rendered":"Wat het jy in jou hand 15 Junie 2025"},"content":{"rendered":"<p>Ma\u2019s vir Wellington is \u2019n nie-winsgewende organisasie wat sedert 2007 \u2019n lewensbelangrike rol in die Wellington-gemeenskap speel. Hulle fokus op kwesbare kinders, gesinne, vroue en volwassenes met intellektuele gestremdhede.\u00a0In een van die buitewyke het hulle \u2019n kleuterskool, wat nie net basiese opvoeding bied nie, maar ook die nodige voeding, eerstehulpleiding, en sosiale intervensie. Boonop bied hulle drie dae per week &#8216;n oppasdiens en verskeie aktiwiteite vir volwassenes met gestremdhede uit die gemeenskap.\u00a0\u2019n Ander kerninisiatief is die Bybelstudiegroep wat saam met die ma\u2019s van die kleuters gere\u00ebl word om nie net hulle kinders se holistiese groei te ondersteun nie, maar ook die ma\u2019s se geestelike en emosionele lewe te verryk. Ma\u2019s vir Wellington bedien tans sowat 155 huishoudings in Carterville, Weltevrede, Van Wyksvlei, Hillcrest, New Rest en ander dele van Wellington.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"66fb83e2-1be2-441f-9698-b2fa01344c03","podcast-id":"64450944-101e-40fa-bb05-af7000a53a62","podcast-name":"Wat het jy in jou hand 15 Junie 2025","title":"wat-het-jy-in-jou-hand","podcast-description":"Ma\u2019s vir Wellington is \u2019n nie-winsgewende organisasie wat sedert 2007 \u2019n lewensbelangrike rol in die Wellington-gemeenskap speel. Hulle fokus op kwesbare kinders, gesinne, vroue en volwassenes met intellektuele gestremdhede.\u00a0In een van die buitewyke het hulle \u2019n kleuterskool, wat nie net basiese opvoeding bied nie, maar ook die nodige voeding, eerstehulpleiding, en sosiale intervensie. Boonop bied hulle drie dae per week 'n oppasdiens en verskeie aktiwiteite vir volwassenes met gestremdhede uit die gemeenskap.\u00a0\u2019n Ander kerninisiatief is die Bybelstudiegroep wat saam met die ma\u2019s van die kleuters gere\u00ebl word om nie net hulle kinders se holistiese groei te ondersteun nie, maar ook die ma\u2019s se geestelike en emosionele lewe te verryk. Ma\u2019s vir Wellington bedien tans sowat 155 huishoudings in Carterville, Weltevrede, Van Wyksvlei, Hillcrest, New Rest en ander dele van Wellington.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/8820aaa1-10a5-4286-9958-af7000a4dea2\/66fb83e2-1be2-441f-9698-b2fa01344c03\/audio.mp3?in_playlist=64450944-101e-40fa-bb05-af7000a53a62","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/8820aaa1-10a5-4286-9958-af7000a4dea2\/66fb83e2-1be2-441f-9698-b2fa01344c03\/image.jpg?t=1718389237&in_playlist=64450944-101e-40fa-bb05-af7000a53a62&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/wat-het-jy-in-jou-hand\/wat-het-jy-in-jou-hand-15-junie-2025","duration":"1423","published-state":"Published","published-date":"2025-06-15T17:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-84381","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/84381","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=84381"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}