{"id":171758,"date":"2026-10-26T13:57:08","date_gmt":"2026-10-26T11:57:08","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=presenter&#038;p=171758"},"modified":"2026-10-26T13:57:08","modified_gmt":"2026-10-26T11:57:08","slug":"aj-maree","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/aj-maree\/","title":{"rendered":"AJ Maree"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"AJ Maree","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/AJ-Maree-klein.jpg","synopsis":"<p>AJ Maree is \u2018n wiskunde-onderwyser, koordirigent en musiekliefhebber. Musiek is die hartklop van sy lewe.<\/p>\n","presenter-details":"<p>AJ Maree is \u2018n wiskunde-onderwyser, koordirigent en musiekliefhebber. Nadat hy sy graad in Aktuari\u00eble Wiskunde voltooi en \u2018n kortstondige draai in die korporatiewe w\u00eareld gemaak het, het hy heel toevallig in die klaskamer beland. Sedert 2010 hou hy skool by die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool in Pretoria, en sedert 2016 rig hy ook die skool se koor, die Rooidasse, af. As \u2018n gereelde spreker by koorseminare en wiskunde-onderrig-kongresse deel hy graag sy entoesiasme en ervaring, met die hoop om \u2018n blywende verskil in die lewens van jongmense en kollegas te maak. Musiek is die hartklop van AJ se lewe. Hy is veral lief vir koor- en klassieke musiek en staan in verwondering oor die manier waarop geestelike musiek \u2018n mens tot stilstand kan bring \u2013 musiek wat ruimte laat vir nadenke, verwondering en emosie.<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-171758","presenter","type-presenter","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/171758","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171758"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}