{"id":57948,"date":"2024-09-12T05:08:54","date_gmt":"2024-09-12T03:08:54","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/?post_type=presenter&#038;p=57948"},"modified":"2025-09-12T13:58:44","modified_gmt":"2025-09-12T11:58:44","slug":"willem-viljoen","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/willem-viljoen\/","title":{"rendered":"Willem Viljoen"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Willem Viljoen","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/09\/Willem-Viljoen.jpg","synopsis":"<p>Willem is die aanbieder van RSG se gewilde boeremusiekprogram, Vastrap. As seun van die bekende musikant, Ollie Viljoen, is hy van geboorte af blootgestel aan hierdie wonderlike eiesoortige musiek.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Willem is die aanbieder van RSG se gewilde boeremusiekprogram, Vastrap. As seun van die bekende musikant, Ollie Viljoen, is hy van geboorte af blootgestel aan hierdie wonderlike eiesoortige musiek. \"Boeremusiek is hartsmusiek,\" s\u00ea Willem. \"Ritmies word dit op die maat van oorerwing oorgedra van geslag tot geslag.<\/p>\n<p>Dit is inheems en word gereken as een van ons land se oudste musiekvorms. Boeremusiek en sy musikante het 'n kleurryke verlede en 'n rooskleurige toekoms. Die wortels l\u00ea diep en daar is 'n magdom nuwegenerasie musikante. Vastrap se doel is opvoedkundige interessante luistergenot, maar in 'n geldgedrewe lewe wil ek ook deur nasionale blootstelling, Boeremusiek kommersi\u00ebel aantreklik hou, om dit sodoende vir ons volgende geslag as erfenis te bewaar. Ek is n trotse Boeremusiekliefhebber, en dit is n reuse voorreg om deel te wees van hierdie jarelange tradisie op RSG.\"<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-57948","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/57948","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/59015"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=57948"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}