{"id":9065,"date":"2024-06-25T07:50:42","date_gmt":"2024-06-25T05:50:42","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/barrie-ferreira\/"},"modified":"2025-09-12T14:27:00","modified_gmt":"2025-09-12T12:27:00","slug":"barrie-ferreira","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/barrie-ferreira\/","title":{"rendered":"Barrie Ferreira"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Barrie Ferreira","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Barrie-Ferreira.jpeg","synopsis":"<p>Barrie is een van die aanbieders van RSG se opvoedkundige jeugprogram, Kompas. Hy het nog altyd \u2018n passie vir die media gehad, en is die gemaklikste agter \u2018n mikrofoon.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Barrie is een van die aanbieders van RSG se opvoedkundige jeugprogram, Kompas. Hy het nog altyd \u2018n passie vir die media gehad, en is die gemaklikste agter \u2018n mikrofoon. Die persoonlike konneksie wat \u2018n mens het met \u2018n luisteraar, maak nie saak waar hulle mag wees nie, is wat hy die meeste geniet van di\u00e9 medium. Wanneer Barrie nie \u2018n omroeper is nie, is hy gewoonlik in die omgewing van een of ander duur supermotor.<\/p>\n<p>Motors is nog altyd een van Barrie se grootste passies, en hy was al in van die w\u00eareld se mees eksklusiewe en duurste motors. Hierdie stokperdjie is iets wat hy deur middel van sy YouTube-kanaal met die w\u00eareld deel. Sy liefde vir musiek speel ook \u2018n groot rol in sy lewe. Hy het al menige toekennings gewen vir sy stort-optredes - iets waarvan talle sjampoebottels kan getuig!<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9065","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9065","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8854"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9065"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}