{"id":9069,"date":"2024-06-25T07:59:17","date_gmt":"2024-06-25T05:59:17","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/martelize-brink\/"},"modified":"2025-09-12T14:24:44","modified_gmt":"2025-09-12T12:24:44","slug":"martelize-brink","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/martelize-brink\/","title":{"rendered":"Martelize Brink"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Martelize Brink","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Martelize-Brink.jpg","synopsis":"<p>Martelize Brink is die aanbieder van driesestig op RSG. Sy het die program Oggend op RSG vir meer as \u2018n dekade aangebied, waarvoor sy 11 ATKV-Mediaveertjies vir Beste Leefstylprogram en onderhoudvoerder gewen het.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Martelize Brink is die aanbieder van <em>DrieSestig<\/em> op RSG. Sy het meer as \u2019n dekade lank die program <em>Oggend<\/em> aangebied en daarvoor 11 ATKV-Mediaveertjies vir Beste Leefstylprogram en onderhoudvoerder ontvang. In 2013 is sy aangewys as Tempo Radio-aanbieder van die jaar. Martelize is ook die vervaardiger en aanbieder van <em>Martelize se Stamtafel<\/em> op ViaTV, en vervaardig dokument\u00eare programme.<\/p>\n<p>Sy het in 2003 \u2019n honneursgraad in Politieke Wetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Martelize was Programbestuurder by MFM Stellenbosch, waar sy <em>Ontbyt<\/em> en <em>Drive<\/em> aangebied het, wat haar verskeie toekennings besorg het. Sy is \u2019n avontuursoeker en het onder meer gorillas in Rwanda, Tanzani\u00eb en die Namibiese spergebied besoek. Martelize het die Pienk Pikkewyn-projek begin om liefdadigheid te ondersteun, met kajak-roei na Robbeneiland as eerste projek.<\/p>\n<p>Sy is passievol oor familie, vriende, kos, braai en goeie wyn. Al meer as 30 jaar is sy in \u2019n rolstoel as gevolg van \u2019n siekte wat sy as tiener opgedoen het. In 2017 het sy die kookboek <em>Martelize Kook: Jy\u2019s genooi<\/em> bekendgestel, en in 2022 haar braaiboek <em>Oor die Kole<\/em>. Haar potgooi-platform, met \u2019n reeks oor Suid-Afrikaanse wynlegendes, is in 2021 van stapel gestuur.<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9069","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9069","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/58820"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9069"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}