{"id":9074,"date":"2024-06-25T08:08:30","date_gmt":"2024-06-25T06:08:30","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/fritz-klaaste\/"},"modified":"2025-09-12T14:22:09","modified_gmt":"2025-09-12T12:22:09","slug":"fritz-klaaste","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/fritz-klaaste\/","title":{"rendered":"Fritz Klaaste"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Fritz Klaaste","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Fritz-Klaaste.jpg","synopsis":"<p>Fritz word weekliks deur luisteraars aangestel as hulle \u201coudedoos\u201d musiekmaestro, en is boonop \u2018n gesertifiseerde motorfanatikus. Hy is die man met die donkersoet stem met \u2018n tikkie stout.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Fritz word weekliks deur luisteraars aangestel as hulle \u201coudedoos\u201d musiekmaestro van die luggolwe, en is boonop \u2018n gesertifiseerde motorfanatikus. Hy is die man met die donkersoet stem met \u2018n tikkie stout, en \u2018n massiewe hart wat klop op die ritme van alle soorte musiek. Sy are is gevul met 100 oktaan petrol. Hy is ook \u2018n selferkende verslaafde aan radio sedert kindsdag, ge\u00efnspireer deur die reuk van viniel en die sjarme van outydse radio.<\/p>\n<p>Sy Sondagmusiekprogram stel die grenslose energie van regstreekse radio-uitsending ten toon, radiovermaak op sy beste. Wanneer hy nie met RSG se musieksake doenig is nie, is hy heel waarskynlik op \u2018n ekskursie in sy motor rondom Johannesburg, of besig in sy SIM (simulator) met \u2018n F1 of WRC-wedren, of bak en brou vir sy gesin. Fritz beskou motors as lewende wesens en musiek die pols van die lewe, dus \u2018n mallemeule- rondomtalie Charlie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9074","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9074","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/58776"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9074"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}