{"id":9079,"date":"2024-06-25T08:20:48","date_gmt":"2024-06-25T06:20:48","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/sophia-van-taak\/"},"modified":"2025-09-12T14:18:52","modified_gmt":"2025-09-12T12:18:52","slug":"sophia-van-taak","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/sophia-van-taak\/","title":{"rendered":"Sophia van Taak"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Sophia van Taak","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Sophia-van-Taak.png","synopsis":"<p>Sophia van Taak het \u2019n agtergrond in die joernalistiek, en het ervaring as reisjoernalis, TV-aanbieder, vertaler en proefleser. Op RSG is sy die aanbieder van Vers en Klank.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Sophia van Taak het \u2019n agtergrond in die joernalistiek, en het ervaring as reisjoernalis, TV-aanbieder, vertaler en proefleser. Op RSG is sy die aanbieder van Vers en Klank. Sy behartig ook soms die regie van \u2019n boekvoorlesing, en skryf radiodramas.<\/p>\n<p>Dit was RSG se gewilde radiodramaskryfkompetisie wat haar vir die eerste keer na die SAUK se ateljee in Seepunt gebring het. Haar drama, Springgety, het in 2017 die derde plek behaal, en Anders Geveer is in 2019 as die wendrama aangewys. Dit was tydens die opnames van hierdie dramas dat die radio as medium haar aangegryp het. Sophia is \u2019n geto\u00eb Bolander, wat in die Paarl grootgeword het. Sy woon sedert 2003 in Vredehoek, teen die hang van Tafelberg. Die nabyheid van voetpaaie deur die fynbos is haar behoud.<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9079","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9079","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/59007"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9079"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}