{"id":9081,"date":"2024-09-03T10:52:29","date_gmt":"2024-09-03T08:52:29","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/?post_type=presenter&#038;p=9081"},"modified":"2025-09-12T14:13:17","modified_gmt":"2025-09-12T12:13:17","slug":"fanie-du-toit","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/fanie-du-toit\/","title":{"rendered":"Fanie du Toit"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Fanie du Toit","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/09\/Fanie-du-Toit.jpg","synopsis":"<p>Fanie is \u2018n opvoedkundige praktisyn, en is die afgelope 40 jaar intensief betrokke by die bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Fanie is \u2018n opvoedkundige praktisyn, en is die afgelope 40 jaar intensief betrokke by die bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika. Hy is \u2018n trotse gebruiker van bilaterale kogle\u00eare inplantings. Fanie bring sy vrye tyd op die Tafelberg-reeks en op die pragtige strande in die Kaapse Skiereiland deur. Hy is ook bekend vir sy skilderye van die omgewings wat hy daagliks besoek.<\/p>\n<p>Hy glo dat elke mens \u2018n storie het om te vertel, en dat elke mens die geleentheid moet kry om tot volle potensiaal te kan ontwikkel, in weerwil van hulle beperkinge. Hy is \u2018n passievolle voorspraakbeampte vir toeganklike omgewings en dienste vir alle mense, insluitend mense met gestremdhede.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9081","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9081","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/58753"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9081"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}