{"id":9082,"date":"2024-06-25T08:27:55","date_gmt":"2024-06-25T06:27:55","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/willem-pelser\/"},"modified":"2025-09-12T14:16:13","modified_gmt":"2025-09-12T12:16:13","slug":"willem-pelser","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/willem-pelser\/","title":{"rendered":"Willem Pelser"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Willem Pelser","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Willem-Pelser.jpg","synopsis":"<p>Willem bied die middag huis-toe-ry-program, Spitstyd, aan. Op Saterdagaande kuier hy saam met jou in U Eie Keuse. Hy saai uit vir die blote liefde vir die medium.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Willem bied die middag huis-toe-ry-program, Spitstyd, aan. Op Saterdagaande kuier hy saam met jou in U Eie Keuse. Verder is hy een van die Afrikaanse TV nuus-aanbieders by die SAUK,en word hy ook ingespan om krieketkommentaar te behartig. Sy eerste buiging op radio was in Maart 2002, en in November 2006 het hy deel van die RSG-span geword. Hy saai uit vir die blote liefde vir die medium.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy is dankbaar dat hy nog nooit in die oggend opgestaan het, en ni\u00e9 lus was vir uitsaai nie. Wanneer daar nie gewerk en beplan word aan programme nie, geniet hy dit om te lees, teatervertonings by te woon en om die land plat te toer. Ralph Waldo Emmerson se woorde: \u201cAs jou tydjie op aarde tot gevolg gehad het dat een persoon makliker kan asemhaal, dan was jy suksesvol,\u201d is een van Willem se gunsteling s\u00eagoed.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9082","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9082","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8873"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9082"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}