{"id":9083,"date":"2024-06-25T08:29:15","date_gmt":"2024-06-25T06:29:15","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/veronique-van-heyningen\/"},"modified":"2025-09-12T14:15:35","modified_gmt":"2025-09-12T12:15:35","slug":"veronique-van-heyningen","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/veronique-van-heyningen\/","title":{"rendered":"Veronique van Heyningen"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Veronique van Heyningen","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Veronique-van-Heyningen.jpg","synopsis":"<p>Veronique lees weeksdae nuus in die program, Intussen met Eloise, en ook Saterdagoggende in Br\u00eakfis met Derrich. Sy is ook die aanbieder van Regsake en Musiek Sonder Grense.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Veronique lees weeksdae nuus in die program, Intussen met Eloise, en ook Saterdagoggende in Br\u00eakfis met Derrich. In 2019 neem sy die leisels oor van Musiek Sonder Grense, RSG se w\u00eareldmusiekprogram, en in 2022 word sy die aanbieder en regisseur van RSG se regsprogram, Regsake. Sy werk ook op \u2018n Saterdag as redakteur van die aktualiteitsprogram, Naweekaktueel.<\/p>\n<p>Verder is sy by RSG betrokke as ko\u00f6rdineerder tussen die radioverkoopsafdeling en op-lug-aktiwiteite. Sy het in 2005 by die SAUK aangesluit, en is in 2013 as vryskutregisseur van die program, Loslip met Ian Wessels, aangestel. Twee jaar later was sy die regisseur van Middag op RSG saam met Ettienne Ludick en Sue Pyler. In 2019 word sy die regisseur van Alhoebekker met Amore Bekker. Sy was ook tot onlangs die regisseur van Intussen met Eloise, en behartig ook kontinu\u00efteitskofte.<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9083","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9083","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/59013"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9083"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}