{"id":9087,"date":"2024-06-25T08:38:23","date_gmt":"2024-06-25T06:38:23","guid":{"rendered":"http:\/\/jhb-webdevelopers\/rsg-fm\/presenter\/ettienne-ludick\/"},"modified":"2025-09-12T14:13:44","modified_gmt":"2025-09-12T12:13:44","slug":"ettienne-ludick","status":"publish","type":"presenter","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/aanbieder\/ettienne-ludick\/","title":{"rendered":"Ettienne Ludick"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Ettienne Ludick","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/06\/Ettienne-Ludick.png","synopsis":"<p>Ettienne is \u2018n avontuurlustige musiek- en sportliefhebber, wat vas glo dat ouderdom slegs \u2018n getal is en glad nie bepaal wie jy is of waartoe jy in staat is nie.<\/p>\n","presenter-details":"<p>Ettienne is \u2018n avontuurlustige musiek- en sportliefhebber, wat vas glo dat ouderdom slegs \u2018n getal is en glad nie bepaal wie jy is of waartoe jy in staat is nie. Sedert die begin van sy loopbaan toets hy gereeld die grense , en weier om \u201cdie standaard\u201d te aanvaar, want uitsonderlik is tog soveel lekkerder!<\/p>\n<p>As \u2018n pa van twee bedrywige seuns is Ettienne gereeld in sy vrye tyd of langs \u2018n hokkie-astro as sy oudste speel, of betrokke by kitaar- en kunsklasse van sy jongste. Wanneer dit klaar is bederf hy en sy vrou hulself gereeld met \u2018n eg Suid-Afrikaanse braai, of \u2018n \u201cietsie anders\u201d kosmaaksessie of \u2018n lekker kuier saam met goeie vriende. By RSG sal jy Ettienne op \u2018n Maandagaand kry, waar hy als van Rock, Alternatief, Dans en selfs die ou Afrikaanse musiek opdis. Hy is ook betrokke by Spitstyd- Sport op Maandae en Dinsdae.<\/p>\n","additional-images":[],"additional-content":"","show-podcast-id":"","instagram-url":"","twitter-url":"","tiktok-url":""},"class_list":["post-9087","presenter","type-presenter","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter\/9087","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/presenter"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/presenter"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media\/58749"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9087"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}