{"id":142877,"date":"2026-06-22T09:00:20","date_gmt":"2026-06-22T07:00:20","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=recipes&#038;p=142877"},"modified":"2026-06-21T17:07:42","modified_gmt":"2026-06-21T15:07:42","slug":"surita-se-palmiers","status":"publish","type":"recipes","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/resepte\/surita-se-palmiers\/","title":{"rendered":"Surita se palmiers"},"content":{"rendered":"","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Surita se palmiers","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Surita_palmiers.jpg","synopsis":"<p>Palmiers is \u0149 Franse koekie wat verspot maklik is om te maak omdat die basiese resep slegs vra vir \u0149 rol blaardeeg en suiker. Vir variasie het ek fyngerasperde lemoenskil en kaneel ook gebruik. Jy kan ook suurlemoenskil gebruik.<\/p>\n","ingredients":"<p>1 rol blaardeeg<br \/>\nbruinsuiker<\/p>\n","recipe":"<p>Sprinkel 'n ruim laag bruinsuiker op die werkoppervlak waarop jy die deeg gaan uitrol.<br \/>\nPlaas die blaardeeg bo-op die suiker, en rol dit liggies met 'n koekroller sodat die suiker aan die deeg vassit.<br \/>\nDraai die deeg om en sprinkel weer 'n ruim laag bruinsuiker oor die oppervlak.<br \/>\nRol die deeg uit totdat dit ongeveer 30 - 40 cm lank en 20 cm breed is.<br \/>\nVou albei lang kante van die deeg na binne totdat hulle in die middel ontmoet.<br \/>\nVou die deeg weer toe soos 'n boek \u2013 met ander woorde, vou die een helfte bo-oor die ander.<br \/>\nSprinkel nog bruinsuiker aan albei kante van die deeg, en rol dit liggies plat met die koekroller.<br \/>\nSny die deeg in skywe van ongeveer 2 - 3 cm dik.<br \/>\nVou skywe deeg oop \u2013 dit sal \u2018n V-vorm h\u00ea.<br \/>\nPlaas die skywe op 'n liggies gesmeerde bakplaat, en plaas vir 20 minute in die yskas.<br \/>\nBak teen 180\u00b0C vir ongeveer 10 minute, of totdat die deeg opgepof en goudbruin is.<br \/>\nDraai die palmiers om, en bak vir nog ongeveer 10 minute, of totdat beide kante goudbruin en gekaramelliseer is.<\/p>\n<p><strong>Wenk<br \/>\n<\/strong>Voer die bakplaat met bakpapier uit vir makliker skoonmaak en om te voorkom dat die gekaramelliseerde suiker vassit.<br \/>\nDie deeg moet koud wees.<br \/>\nPlaas ongebakte koekies op die bakplaat in die yskas vir omtrent 20 minute voordat jy dit bak. Dit verseker dat die deeg mooi oppof tydens die bakproses en eweredig gaar bak.<\/p>\n<p><strong>Variasies<br \/>\n<\/strong>Vir ekstra geur en 'n heerlike variasie kan jy die volgende saam met die bruinsuiker oor die deeg sprinkel: fyn kaneel of fyn gerasperde lemoenskil of beide. Sitrus en kaneel is heerlike aromatiese geure wat baie goed saamwerk met gekaramelliseerde suiker.<\/p>\n","gallery":[],"video":"","3rd-party-content":"","contributor":"Surita Riffel"},"recipe-category":[],"resepte-kategorie":[],"class_list":["post-142877","recipes","type-recipes","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes\/142877","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/recipes"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=142877"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=142877"}],"wp:term":[{"taxonomy":"recipe-category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipe-category?post=142877"},{"taxonomy":"resepte-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/resepte-kategorie?post=142877"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}