{"id":146172,"date":"2026-08-08T11:00:40","date_gmt":"2026-08-08T09:00:40","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=recipes&#038;p=146172"},"modified":"2026-08-07T15:14:38","modified_gmt":"2026-08-07T13:14:38","slug":"nadine-se-gesonde-maalvleisgereg","status":"publish","type":"recipes","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/resepte\/nadine-se-gesonde-maalvleisgereg\/","title":{"rendered":"Nadine se gesonde maalvleisgereg"},"content":{"rendered":"","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Nadine se gesonde maalvleisgereg","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/nadine-se-maalvleis.png","synopsis":"","ingredients":"<p><strong>Vir die maalvleis<br \/>\n<\/strong>500 g maalvleis<br \/>\n100 g gesoute botter<br \/>\n1 groot ui, fyngekap<br \/>\n2 - 3 teelepels hoenderspesery<br \/>\nsap van halwe suurlemoen<br \/>\n3 - 4 eetlepels perskeblatjang<br \/>\n\u00bd koppie (125 ml) kookwater<\/p>\n<p><strong>Vir die kapokaartappels<br \/>\n<\/strong>4 - 5 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny<br \/>\n50 g botter<br \/>\n1 - 2 teelepels Aromat, na smaak<\/p>\n<p><strong>Vir die salsa en slaaibasis<br \/>\n<\/strong>1 kop blaarslaai (of 200 g vars spinasie), gewas en gesnipper<br \/>\n2 groot tamaties, fyngekap<br \/>\n1 klein rooi ui, baie fyn gekap<br \/>\n\u00bd koppie mayonnaise (vir die afronding)<\/p>\n","recipe":"<p><strong>Stap 1: Maak die kapokaartappels<br \/>\n<\/strong>Plaas die aartappelblokkies in 'n pot met water, en bring tot kookpunt.<br \/>\nKook tot sag \u00a0- ongeveer 15 - 20 minute.<br \/>\nDreineer die water.<br \/>\nVoeg die botter en Aromat by.<br \/>\nDruk die aartappels fyn met 'n aartappeldrukker tot dit romerig en glad is.<br \/>\nHou eenkant warm.<\/p>\n<p><strong>Stap 2: Maak die maalvleis<br \/>\n<\/strong>Smelt die botter in 'n pan oor matige hitte, en braai die gekapte ui tot dit goudbruin en sag is.<br \/>\nVoeg die maalvleis en hoenderspeserye by.<br \/>\nBraai die vleis terwyl jy dit met 'n vurk losmaak, tot dit net verkleur het.<br \/>\nRoer die perskeblatjang en die sap van die halwe suurlemoen by.<br \/>\nVoeg die kookwater by, verlaag die hitte, en laat dit onbedek prut vir 10 - 12 minute tot die sous lekker dik en ryk is.<\/p>\n<p><strong>Stap 3: Maak die salsa<br \/>\n<\/strong>Meng die fyngekapte tamaties en rooi ui saam in 'n klein bakkie om 'n vars salsa te vorm. (Geur liggies met sout as jy wil).<\/p>\n<p><strong>Stap 4: Die bymekaar sit<br \/>\n<\/strong>Pak 'n laag vars blaarslaai of spinasie onderin vier diep opdienbakkies.<br \/>\nSkep 'n stewige porsie warm kapokaartappels bo-op die groenblare.<br \/>\nSkep die warm maalvleis met sy ryk sous bo-op die kapokaartappels.<br \/>\nSprinkel die salsa bo-oor die vleis.<br \/>\nRond elke bakkie af met 'n goeie skoot mayonnaise.<\/p>\n","gallery":[],"video":"","3rd-party-content":"","contributor":"Nadine"},"recipe-category":[345],"resepte-kategorie":[],"class_list":["post-146172","recipes","type-recipes","status-publish","hentry","recipe-category-hoofgereg"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes\/146172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/recipes"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=146172"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=146172"}],"wp:term":[{"taxonomy":"recipe-category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipe-category?post=146172"},{"taxonomy":"resepte-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/resepte-kategorie?post=146172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}