{"id":169221,"date":"2026-09-12T11:00:46","date_gmt":"2026-09-12T09:00:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=recipes&#038;p=169221"},"modified":"2026-09-11T12:39:17","modified_gmt":"2026-09-11T10:39:17","slug":"soerayah-se-koesisters","status":"publish","type":"recipes","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/resepte\/soerayah-se-koesisters\/","title":{"rendered":"Soerayah se koesisters"},"content":{"rendered":"","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Soerayah se koesisters","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/koesisters.jpg","synopsis":"","ingredients":"<p><strong>Vir die koesisters<br \/>\n<\/strong>4 koppies koekmeel<br \/>\n2 teelepels fyn dro\u00eb gemmer<br \/>\n2 teelepels fyn kaneel<br \/>\n2 teelepels anys<br \/>\n1 teelepel fyn gedroogde nartjieskil<br \/>\n1 teelepel fyn groen kardemom<br \/>\n\u00bc teelepel fyn neutmuskaat<br \/>\n\u00bc teelepel sout<br \/>\n1 pakkie (10 g) kitsgis<br \/>\n2 ekstragroot eiers<br \/>\n2 opgehoopte eetlepels suiker<br \/>\n140 g botter<br \/>\n1\u00bd koppies melk<\/p>\n<p><strong>Vir die suikerstroop<br \/>\n<\/strong>1\u00bd koppies water<br \/>\n3 - 5 kaneelstokkies<br \/>\n3 - 5 groen kardemompeule, gekneus<br \/>\n2 koppies suiker<br \/>\nklapper om die koesisters in te rol<\/p>\n","recipe":"<p><strong>Vir die koesisters<\/strong><br \/>\nMeng al die dro\u00eb bestanddele, behalwe die suiker, saam in \u2019n groot mengbak.<br \/>\nVerhit die melk en botter saam totdat die botter heeltemal gesmelt is.<br \/>\nKlits die eiers en suiker saam.<br \/>\nVoeg \u2019n bietjie van die warm melk-en-bottermengsel by die eiers terwyl jy aanhoudend klits, sodat die eiers nie skielik gaar word nie.<br \/>\nVoeg alles bymekaar in \u2018n groot mengbak.<br \/>\nKnie die deeg totdat alles goed gemeng is. Die deeg moet nat en effens klewerig wees, want dit is wat vir jou \u2019n lekker sagte koesister gee.<br \/>\nBedek die deeg en draai die bak in \u2019n warm kombers toe. Laat dit ongeveer 1 uur staan totdat die deeg lekker gerys het.<br \/>\nSmeer \u2018n werkoppervlak met \u2019n lagie olie.<br \/>\nBegin nou om die koesisters te vorm. Knyp ongeveer die helfte van die grootte van die koesister wat jy uiteindelik wil h\u00ea, af, want die deeg gaan weer op die toonbank rys.<br \/>\nVorm elke stukkie eers in \u2019n balletjie, en trek dit dan liggies na die kante toe om die verlangde vorm te kry.<br \/>\nWanneer al die koesisters gevorm is, verhit genoeg olie vir diepbraai oor medium hitte.<br \/>\nDiepbraai die koesisters tot hulle mooi gaar en goudbruin is. Haal uit en laat afkoel.<br \/>\nWenk: Die afgekoelde koesisters kan gevries word indien jy nie almal op een slag wil gebruik nie.<\/p>\n<p><strong>Vir die suikerstroop<br \/>\n<\/strong>Bring die water tot kookpunt.<br \/>\nVoeg die kaneelstokkies en gekneusde kardemompeule by.<br \/>\nLaat dit kook totdat die vloeistof tot ongeveer 1 koppie verminder het. Die speserye se heerlike geur moet goed in die water ingetrek het.<br \/>\nVoeg die suiker by.<br \/>\nLaat die mengsel stadig prut totdat jy \u2019n lekker loperige stroop het. Die stroop moet nie te dik wees nie.<br \/>\nPlaas \u2019n paar koesisters op \u2019n slag in die pruttende stroop.<br \/>\nGee hulle \u2019n lekker stroperige borrelbad vir 2 tot 5 minute, sodat dit die stroop mooi absorbeer.<br \/>\nVerwyder die koesisters uit die stroop, en plaas dit dadelik in \u2019n bak met uitgedroogde klapper. Bedek dit goed met die klapper.<br \/>\nGeniet die koesisters warm, saam met \u2019n lekker koppie koffie of tee.<\/p>\n","gallery":[],"video":"","3rd-party-content":"","contributor":"Shihaam Domingo"},"recipe-category":[],"resepte-kategorie":[],"class_list":["post-169221","recipes","type-recipes","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes\/169221","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/recipes"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=169221"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169221"}],"wp:term":[{"taxonomy":"recipe-category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipe-category?post=169221"},{"taxonomy":"resepte-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/resepte-kategorie?post=169221"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}