{"id":169689,"date":"2026-09-19T11:00:14","date_gmt":"2026-09-19T09:00:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=recipes&#038;p=169689"},"modified":"2026-09-18T16:18:09","modified_gmt":"2026-09-18T14:18:09","slug":"pieter-se-mid-maand-trou-met-my-hoender-en-morogo-potjie","status":"publish","type":"recipes","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/resepte\/pieter-se-mid-maand-trou-met-my-hoender-en-morogo-potjie\/","title":{"rendered":"Pieter se mid-maand \u201ctrou-met-my\u201d hoender-en-mor\u00f4g\u00f4-potjie"},"content":{"rendered":"","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Pieter se mid-maand \u201ctrou-met-my\u201d hoender-en-mor\u00f4g\u00f4-potjie","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/morogo-potjie.jpg","synopsis":"","ingredients":"<p>1,2 kg hoenderstukke (Dye en boudjies werk die lekkerste, en hou die vleis sappig op die kole)<br \/>\n1 groot ui, fyngekap<br \/>\n3 knoffelhuisies, fyngekap<br \/>\n\u00bd koppie songedroogde tamaties, gekap<br \/>\n1 teelepel gemengde kruie<br \/>\n1 pakkie wit uiesoppoeier<br \/>\n500 ml melk<br \/>\n2 tot 3 koppies vars mor\u00f4g\u00f4, grofgesny (Spinasie sal ook werk)<br \/>\n6 tot 8 baba-aartappels, middeldeur gesny<br \/>\ngaar stampmielies of stampkoring<\/p>\n","recipe":"<p><strong>Stap 1: Braai die hoender op die rooster: <\/strong>Plaas die gegeurde hoenderstukke (sout &amp; peper) direk op die braairooster oor hot kole. Braai dit net tot die vel goudbruin en krassig is en die regte braairookgeur gevang het (dit hoef nog nie deurgaar te wees nie)<br \/>\n<strong>Stap 2: Soteer die geurbasis: <\/strong>Terwyl die hoender braai, verhit 'n bietjie olie in \u2018n No. 3-potjie aan die kant. Soteer die fyngekapte ui, knoffel en songedroogde tamaties tot die ui sag en geurig is.<br \/>\n<strong>Stap 3: Meng die slim sous: <\/strong>Klits die pakkie wit uiesoppoeier deeglik in die 500 ml melk in sodat daar geen klonte is nie. Voeg dit in die potjie by die uiemengsel en bring tot 'n ligte prut.<br \/>\n<strong>Stap 4: Voeg hoender en aartappels by: <\/strong>Pak die hoenderstukke van die rooster af in die pruttende uiesous. Pak die halwe baba-aartappels bo-op die hoender.<br \/>\n<strong>Stap 5: Prut rustig: <\/strong>Plaas die deksel op, en laat die potjie oor matige kole vir so 35 tot 40 minute prut sonder om te roer, totdat die aartappels en hoender lekker sag is.<br \/>\n<strong>Stap 6: Die Mor\u00f4g\u00f4-afronding: <\/strong>Strooi die grofgesnyde mor\u00f4g\u00f4\/spinasie bo-op. Plaas die deksel vir 5 minute op sodat dit net in die stoom verwelk.<br \/>\n<strong>Stap 7: Bedien: <\/strong>Roer die mor\u00f4g\u00f4 liggies deur die romerige sous. Skep die potjie ruim oor warm stampmielies of stampkoring sodat die heerlike uie-en-tamatiesous lekker in die graan intrek.<\/p>\n","gallery":[],"video":"","3rd-party-content":"","contributor":"Sjef Pieter Malan"},"recipe-category":[],"resepte-kategorie":[],"class_list":["post-169689","recipes","type-recipes","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes\/169689","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/recipes"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=169689"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169689"}],"wp:term":[{"taxonomy":"recipe-category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipe-category?post=169689"},{"taxonomy":"resepte-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/resepte-kategorie?post=169689"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}