{"id":173096,"date":"2026-11-21T11:00:50","date_gmt":"2026-11-21T09:00:50","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=recipes&#038;p=173096"},"modified":"2026-11-19T15:13:14","modified_gmt":"2026-11-19T13:13:14","slug":"paul-se-rooibos-gerookte-snoek","status":"publish","type":"recipes","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/resepte\/paul-se-rooibos-gerookte-snoek\/","title":{"rendered":"Paul se rooibos-gerookte snoek"},"content":{"rendered":"","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Paul se rooibos-gerookte snoek","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/gerookte-snoek.jpg","synopsis":"<p>Dit word in 'n ketelbraai gemaak. Dis 'n rookresep, nie 'n kookresep nie.<\/p>\n","ingredients":"<p>1 heel snoek, skoongemaak en oopgevlek<br \/>\n2 eetlepels growwe sout<br \/>\n1 eetlepel bruinsuiker<br \/>\n1 teelepel swartpeper<br \/>\n1 teelepel fyngestampte koljandersaad<br \/>\n2 eetlepels olyfolie<br \/>\n1 suurlemoen, in skywe gesny<br \/>\n2 \u2013 3 takkies vars roosmaryn<\/p>\n<p><strong>Vir die rooibostee-rookmengsel<br \/>\n<\/strong>4 eetlepels los rooibostee, of die inhoud van 4 - 6 rooibosteesakkies<br \/>\n\u00bd koppie rou rys<br \/>\n\u00bd koppie bruinsuiker<br \/>\n2 eetlepels lemoenskil<br \/>\n1 eetlepel gedroogde roosmaryn (opsioneel)<\/p>\n","recipe":"<p><strong>Geur die snoek<br \/>\n<\/strong>Meng die sout, bruinsuiker, swartpeper en koljandersaad.<br \/>\nVryf die mengsel oor die snoek se vleiskant.<br \/>\nLaat dit vir 30 \u2013 45 minute in die yskas rus.<br \/>\nSpoel die oortollige sout liggies af, en druk die vis droog.<br \/>\nVryf die snoek in met olyfolie, en plaas die suurlemoenskywe en roosmaryn in of bo-op die vis.<\/p>\n<p><strong>Berei die rooibostee-rookmengsel voor<br \/>\n<\/strong>Meng die rooibostee, rys, bruinsuiker, lemoenskil en roosmaryn.<br \/>\nJy kan die mengsel in \u2019n foelie-rookpakkie maak met gaatjies bo-in, of in \u2019n klein metaal-rookbakkie wat geskik is vir die ketelbraai.<\/p>\n<p><strong>Kry die ketelbraai gereed<br \/>\n<\/strong>Gebruik \u2019n ketelbraai met \u2019n deksel.<br \/>\nPak die kole aan die een kant van die ketelbraai vir indirekte hitte.<br \/>\nPlaas \u2019n druppan aan die ander kant onder die vis om die vet en sap op te vang.<br \/>\nMik vir \u2019n temperatuur van ongeveer 120 \u2013 140 \u00b0C.<br \/>\nPlaas die rooibostee-rookpakkie direk op die warm kole sodra dit gereed is.<\/p>\n<p><strong>Rook die snoek<br \/>\n<\/strong>Plaas die snoek met die vleiskant na bo op die rooster aan die kant weg van die kole.<br \/>\nMaak die deksel toe.<br \/>\nLaat die rooibostee begin rook, en rook die snoek vir ongeveer 45 \u2013 75 minute, afhangend van die grootte en dikte.<br \/>\nHou die ketelbraai se temperatuur so konstant moontlik tussen 120 en 140 \u00b0C.<br \/>\nMoenie die deksel gedurig oopmaak nie, laat die rook sy werk doen.<\/p>\n<p><strong>Maak dit lekker sappig<br \/>\n<\/strong>Wanneer die snoek amper gaar is, kan jy dit liggies verf met \u2019n mengsel van 2 eetlepels gesmelte botter, 1 eetlepel suurlemoensap en 1 teelepel heuning.<br \/>\nVerf dit oor die snoek vir die laaste 10 \u2013 15 minute.<br \/>\nDie snoek is gaar wanneer die dikste deel ongeveer 63 \u00b0C bereik, en die vleis maklik vlok.<\/p>\n","gallery":[],"video":"","3rd-party-content":"","contributor":"Paul du Toit"},"recipe-category":[345],"resepte-kategorie":[],"class_list":["post-173096","recipes","type-recipes","status-publish","hentry","recipe-category-hoofgereg"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes\/173096","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipes"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/recipes"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=173096"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173096"}],"wp:term":[{"taxonomy":"recipe-category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/recipe-category?post=173096"},{"taxonomy":"resepte-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/resepte-kategorie?post=173096"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}