{"id":123130,"date":"2025-09-01T07:55:00","date_gmt":"2025-09-01T05:55:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=rsg-nou&#038;p=123130"},"modified":"2025-09-01T12:23:48","modified_gmt":"2025-09-01T10:23:48","slug":"rsg-en-virseker-se-bakgatbeskuitkompetisie-vanjaar-dubbeld-so-groot","status":"publish","type":"rsg-nou","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/rsg-nou\/rsg-en-virseker-se-bakgatbeskuitkompetisie-vanjaar-dubbeld-so-groot\/","title":{"rendered":"RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie vanjaar dubbeld so groot!"},"content":{"rendered":"<p>RSG en Virseker se gewilde Bakgat Beskuitkompetisie is terug met \u2018n pryspakket ter waarde van meer as \u2018n halfmiljoen rand. Di\u00e9 opwindende kompetisie, wat bakkers landwyd aanmoedig om hul beste beskuitbaksels in te stuur, beloof om &#8216;n hoogtepunt op die kalender van elke beskuitliefhebber te wees.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>&#8220;Ons is baie trots op die 2024-kompetisie en die ongelooflike positiewe reaksie wat ons ontvang het,&#8221; s\u00ea Morn\u00e9 van Emmenes, hoof van bemarking by Virseker. &#8220;Die kompetisie weerspie\u00ebl die hart van die Suid-Afrikaanse kultuur \u2013 warmte, gasvryheid en die deel van iets wat met liefde gemaak is. Ons kan nie wag om te sien watter nuwe en opwindende beskuit ons vanjaar gaan ontvang nie.&#8221;<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Vir vanjaar se kompetisie moet deelnemers besluit of hulle in die tradisionele of moderne kategorie wil inskryf. Anys-, karringmelk- en boerebeskuit val in die tradisionele kategorie, en enigiets anders sal dan in die moderne kategorie ingeskryf word.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Deelnemers moet seker maak hulle beskuit word teen Vrydag 19 September afgelewer. Alle besonderhede kan op die webblad rsg.co.za gevind word.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Daar sal \u2018n top 32 in die tradisionele kategorie bepaal word, sowel as \u2018n top 32 in die moderne kategorie. Die top 3 uit elke kategorie sal dan die finaal op Donderdag 13 November, Nasionale Beskuitdag, bywoon waar di\u00e9 top 6 baksels weer deur \u2018n paneel beoordelaars geproe sal word. Die hoogste puntetelling uit die ses finaliste, sal dan as die wenner aangekondig word.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>&#8220;Ons is ongelooflik trots om &#8216;n platform te bied waar bakkers hul passie kan deel en om te sien hoe die kuns van beskuitbak voortleef in ons gemeenskappe. Ons kan nie wag om te sien watter verrassende en heerlike beskuit en resepte vanjaar ingeskryf gaan word nie,&#8221; s\u00ea Amor\u00e9 Swanepoel, RSG se bemarkingsbestuurder. \u201cOns moedig deelnemers aan om kreatief te dink en hul eie, unieke stempel op hul beskuit af te druk. Die kompetisie is oop vir enigiemand wat &#8216;n passie vir bak en &#8216;n liefde vir beskuit het. Of dit nou &#8216;n ouma se beproefde resep is of &#8216;n moderne kinkel wat jy self ontwikkel het, alle inskrywings is welkom.\u201d<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Die inskrywings en kompetisie open op Maandag 1 September 2025 en volledige besonderhede is op RSG se webblad en sosiale media platforms beskikbaar. Finale inskrywings moet teen Vrydag 19 September ingedien word.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Hierdie jaar se prys sluit onder andere in:<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li style=\"list-style-type: none\">\n<ul class=\"wp-block-list\"><\/p>\n<li>R500 000 se lugtyd op RSG<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li style=\"list-style-type: none\">\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>R30 000 kontant van Virseker<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li style=\"list-style-type: none\">\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Korporatiewe ontwikkeling vir die wenner se eie sake-onderneming<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li style=\"list-style-type: none\">\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Blootstelling by Maroela Media ter waarde van R70 000<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li style=\"list-style-type: none\">\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Beskuitpanne van Panneman<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li style=\"list-style-type: none\">\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Mentorskapprogram wat eersdaags bekend gemaak sal word<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Die wenner sal weer op Nasionale Beskuitdag, Donderdag 13 November, bekend gemaak word by Virseker se kantore in Midrand.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Om in te skryf, besoek gerus: <a href=\"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/kompetisie\/\">https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/kompetisie\/<\/a><\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p><strong>EINDE<\/strong><\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p><strong>Kontakpersoon vir navrae:<\/strong><\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Amor\u00e9 Swanepoel<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>Bemarkingsbestuurder: RSG<\/p>\n<p><\/p>\n<p><\/p>\n<p>amores@rsg.co.za<\/p>\n<p><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie vanjaar dubbeld so groot!","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2025\/08\/Bakgat-2025_500-500.png","short-description":"RSG en Virseker se gewilde Bakgat Beskuitkompetisie is terug met \u2018n pryspakket ter waarde van meer as \u2018n halfmiljoen rand. Di\u00e9 opwindende kompetisie, wat bakkers landwyd aanmoedig om hul beste beskuitbaksels in te stuur, beloof om 'n hoogtepunt op die kalender van elke beskuitliefhebber te wees.","image-gallery":[],"featured":"false","comment-feature":"false","main-featured":"true"},"rsg-nou-kategorie":[422],"class_list":["post-123130","rsg-nou","type-rsg-nou","status-publish","hentry","rsg-nou-kategorie-kompetisie"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/123130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/rsg-nou"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=123130"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/123130\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":123144,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/123130\/revisions\/123144"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=123130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"rsg-nou-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou-kategorie?post=123130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}