{"id":124804,"date":"2025-10-09T10:24:47","date_gmt":"2025-10-09T08:24:47","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=rsg-nou&#038;p=124804"},"modified":"2025-10-15T14:09:57","modified_gmt":"2025-10-15T12:09:57","slug":"tik-maak-jou-tokkies-dit-vreet-letterlik-jou-breinselle-op","status":"publish","type":"rsg-nou","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/rsg-nou\/tik-maak-jou-tokkies-dit-vreet-letterlik-jou-breinselle-op\/","title":{"rendered":"Tik maak jou &#8216;tokkies&#8217;; dit vreet letterlik jou breinselle op"},"content":{"rendered":"<p>Wat doen die stimulant Tik (kristal metamfetamien) aan jou brein? Hoekom word \u2018n gebruiker psigosties en parano\u00efes? En wat van rehabilitasie. In die reeks van drie aflewerings vertel dr Lize Weich, psigiater van die Universiteit van Stellenbosch se geneeskunde fakulteit meer oor die mediese aspekte. Heindrich Wyngaard van Kaapse Forum, deel sy eie ondervinding met sy broer se verslawing en Mari Hudson vertel meer oor hoe sy haar houtwerkman probeer help het nadat hy aan Tik verslaaf geraak het.<\/p>\n<p><strong>Deel 1<\/strong><br \/>\nDie gebruik van Tik is \u2018n allemintige en groeiende probleem in Suid-Afrika. Ons kyk na die probleem van beide kante: die straatstorie en die mediese storie. Wat gebeur met iemand wat Tik gebruik, en wat gebeur in sy brein? Tik maak die gebruiker letterlik \u2018mal\u2019. Hierdie episode is die eerste in \u2018n kort reeks oor Tik.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-24-september-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-24-september-2025<\/a><\/p>\n<p><strong>Deel 2<\/strong><br \/>\nMet Tik-gebruik word massas dopamien in die brein vrygestel en die senuselle beskadig. Dit lei tot parano\u00efese skisofrenie, wat tydelik of permanent kan wees. Ons kyk na dieTik-probleem van beide kante: die straatstorie en die mediese storie. Hierdie is die tweede episode in \u2018n kort reeks oor Tik.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-1-oktober-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-1-oktober-2025<\/a><\/p>\n<p><strong>Deel 3:<\/strong><br \/>\nIn die derde aflewering in ons reeks oor Tik, fokus ons op rehabilitasie, en op waarnemings wat tydens die ondersoek aan die lig gekom het.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-8-oktober-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-8-oktober-2025<\/a><\/p>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Tik maak jou 'tokkies'; dit vreet letterlik jou breinselle op","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2025\/10\/unnamed.jpg","short-description":"Wat doen Tik aan jou brein? Hoekom word \u2018n gebruiker psigosties en parano\u00efes? En wat van rehabilitasie. In die reeks van drie aflewerings vertel dr Lize Weich, psigiater van die Universiteit van Stellenbosch se geneeskunde fakulteit meer oor die mediese aspekte. Heindrich Wyngaard van Kaapse Forum, deel sy eie ondervinding met sy broer se verslawing en Mari Hudson vertel meer oor hoe sy haar houtwerkman probeer help het nadat hy aan Tik verslaaf geraak het.\u00a0","image-gallery":["https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2025\/10\/meth1-e1510506113884-300x233-1.jpg"],"featured":"false","comment-feature":"false","main-featured":"true"},"rsg-nou-kategorie":[390],"class_list":["post-124804","rsg-nou","type-rsg-nou","status-publish","hentry","rsg-nou-kategorie-gesondheidoprsg"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/124804","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/rsg-nou"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=124804"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/124804\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=124804"}],"wp:term":[{"taxonomy":"rsg-nou-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou-kategorie?post=124804"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}