{"id":130082,"date":"2025-12-09T13:31:32","date_gmt":"2025-12-09T11:31:32","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=rsg-nou&#038;p=130082"},"modified":"2025-12-26T14:06:39","modified_gmt":"2025-12-26T12:06:39","slug":"wanopvattings-oor-borskanker-en-gene-kos-lewens-hier-is-die-feite","status":"publish","type":"rsg-nou","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/rsg-nou\/wanopvattings-oor-borskanker-en-gene-kos-lewens-hier-is-die-feite\/","title":{"rendered":"Wanopvattings oor borskanker en gene kos lewens: hier is die feite"},"content":{"rendered":"<div>\n<p>Wanopvattings oor borskanker en gene &#8211; selfs onder algemene praktisyns en ginekolo\u00eb \u2013 ontneem vroue die reg om hulle eie lewens te red.<\/p>\n<\/div>\n<div><strong>Feite:\u00a0<\/strong><\/div>\n<div>1. BRCA1 en 2 het niks met lewerdetoksifkasie te doen nie.<\/div>\n<div>2. Daar is baie meer gene wat betrokke is borskanker en ander kankersoort as BRCA1 en 2.<\/div>\n<div>3. Niks wat enige mensen doen, kan die gene waarmee jy gebore is en dominant is, verander nie.<\/div>\n<div>4. Angelina Jolie se ma is vroeg aan borskanker dood en sy dra self die BRCA1 geen, wat jou risiko vir bors- en eierstokkanker tot 80% maak, nie min of laag soos die naturopaat ges\u00ea het nie. Sy het haar eie lewe gered deur profilaktiese mastektomie en ovarektomie en lewe vandag nog. Dit was beslis nie onnnodig nie. In SA is verskeie jong borskankerpasi\u00ebnte wat hierdie geen dra, maar nie \u2019n mastektomie ondergaan het nie, en op 28 reeds aggressiewe, metastatiese borskanker het, binne ses maande nadat hulle vorige mammogramme skoon was. Hierdie is nie speletjies nie en daar is nie ruimte vir foutiewe inligting nie<\/div>\n<div><\/div>\n<div><strong>Hier is die korrekte mediese inligting.<\/strong><\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div>\n<div><strong>Deel 3 oor Borskanker en gene<\/strong><\/div>\n<div>\n<p>Die eerlike en onstellende vertelling van \u2018n borskankerpasi\u00ebnt l\u00ea bloot hoe \u2018n algemene praktisyn en ginekoloog se gebrekkige insig in genetika haar ontneem het om haar eie borskanker te keer.<br \/>\nMar\u00ed Hudson gesels met \u2018n borskankerpasi\u00ebnt, \u2018n onkoloog en genetiese raadgewer in die finale episode van die kort reeks oor borskanker en gene.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-10-desember-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-10-desember-2025<\/a><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<div><\/div>\n<div>\n<div><strong>Deel 2<\/strong><\/div>\n<div>Slegs \u2018n klein persentasie van borskanker-pasi\u00ebnte dra een van die foutiewe gene wat \u2018n rol in borskanker speel, en het dan ongelukkig \u2018n groot risiko om borskanker te kry. Maar as jy weet jy het een van di\u00e9 gene, kan jy besluite neem wat jou lewe kan red. Mar\u00ed Hudson praat met \u2018n onkoloog oor borskanker en gene.<\/div>\n<div><a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-3-desember-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-3-desember-2025<\/a><\/div>\n<\/div>\n<div class=\"apple-rich-link\" role=\"link\" data-url=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-3-desember-2025\"><\/div>\n<div role=\"link\" data-url=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-3-desember-2025\"><\/div>\n<div>\n<div><strong>Deel 1<\/strong><\/div>\n<div>Is daar \u2018n verband tussen sekere gene en kanker? En wat van die genetika van die kankerselle self? Kan di\u00e9 kennis help om sekere kankersoorte beter te behandel? Mar\u00ed Hudson praat met \u2018n genetikus wat bevestig dat die bekende borskankergene 1 en 2 inderdaad jou risiko vir verskeie kankersoorte verhoog, en dit kan nie deur lewerdetoksifikasie verander word nie.<\/div>\n<div><a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-12-november-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-12-november-2025<\/a><\/div>\n<div>\n<div class=\"\">\n<div class=\"apple-rich-link\" role=\"link\" data-url=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-12-november-2025\"><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Wanopvattings oor borskanker en gene kos lewens: Hier is die feite","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/09\/breast-cancer-in-men-teaser-image-1.jpg","short-description":"Baie wanopvattings oor borskanker en gene laat vroue nie toe om hul eie lewens te red nie: Hier is die feite.","image-gallery":["https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/09\/breast-c.jpg","https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2024\/09\/female-breast-diagram-750px.jpg"],"featured":"false","comment-feature":"false","main-featured":"true"},"rsg-nou-kategorie":[390],"class_list":["post-130082","rsg-nou","type-rsg-nou","status-publish","hentry","rsg-nou-kategorie-gesondheidoprsg"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/130082","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/rsg-nou"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=130082"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/130082\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=130082"}],"wp:term":[{"taxonomy":"rsg-nou-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou-kategorie?post=130082"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}