{"id":131845,"date":"2026-01-08T16:24:36","date_gmt":"2026-01-08T14:24:36","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=rsg-nou&#038;p=131845"},"modified":"2026-03-09T21:51:08","modified_gmt":"2026-03-09T19:51:08","slug":"terugblik-1-belangrike-gesondheidsprgramme-van-2025","status":"publish","type":"rsg-nou","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/rsg-nou\/terugblik-1-belangrike-gesondheidsprgramme-van-2025\/","title":{"rendered":"Terugblik 1: Belangrike Gesondheidsprgramme van 2025"},"content":{"rendered":"<h2 class=\"wp-block-heading\">Avontuur\/oefening<\/h2>\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-55130\" src=\"https:\/\/diegoeiedokter.org\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/jeremy-bezanger-9AiUBoWO3sI-unsplash2-copy-1024x683.jpeg\" alt=\"\" width=\"1024\" height=\"683\" \/><\/figure>\n<p>Adrenalien-junkies sal hierdie vakansie sekerlik \u2018n reksprong of twee, \u2018n foefieslaaidrit of \u2018n ander waagmoedige of opwindende aksie aanpak. Maar waar kom die adrenalien in die liggaam vandaan, en hoe weet die liggaam om meer vry te stel in sekere situasies? Ons kyk na die fisiologie van adrenalien, noradrenalien, die veg-en-vlug-reaksie, kortisol en stres.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-18-desember-2024\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-18-desember-2024<\/a><\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Vroeggebore babas<\/h2>\n<p>\u2018n Baba wat v\u00f3\u00f3r of op 37 weke swangerskap gebore word, is \u2018n vroeggebore of premature baba. Di\u00e9 babas is nog \u2018onder konstruksie\u2019 en al hulle organe en stelsels is nog nie volledig ontwikkel nie. Hoe vroe\u00ebr \u2018n baba gebore word, des te groter is die risiko dat iets skeef kan loop. \u2018n Pediater van die Tygerberg Neonatale eenheid vertel wat veral met die brein, longe, niere en dermkanaal skeef kan loop.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-8-januarie-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-8-januarie-2025<\/a><\/p>\n<p>\u2018n Vroeggebore baba is \u2018n baba onder konstruksie, en baie dinge kan skeefloop. In deel 2 van \u2018n kort reeks fokus ons op die oorsake, risikogroepe, moontlike langtermyngevolge en voorkoming.\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-15-januarie-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-15-januarie-2025<\/a><\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Orgaanoorplanting<\/h2>\n<p>\u201cEk het elke dag gevoel ek verdrink,\u201d vertel Anchen van Dyk, eienaar van \u2018n velsorgkliniek. Sy het ses jaar gelede \u2018n dubbele longoorplanting ondergaan. Ons vind uit hoe dit v\u00f3\u00f3r die oorplanting was, en hoe dit nou met haar gaan.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-4-desember-2024\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-4-desember-2024<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Fertiliteit<\/h2>\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img decoding=\"async\" class=\"wp-image-55131\" src=\"https:\/\/diegoeiedokter.org\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Therese-Bam-copy-1024x683.jpeg\" alt=\"\" width=\"1024\" height=\"683\" \/><\/figure>\n<p>Aktrise en Kw\u00eala-aanbieder Therese Bam deel openhartig haar reis van hartseer en vreugde tot waar sy uiteindelik haar babaseun in haar arms kon vashou, danksy\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-24-desember-2025\" data-type=\"link\" data-id=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-24-desember-2025\">skenkereierselle.<\/a><\/p>\n<p>Die ouderdom, gehalte en hoeveelheid eierselletjies wat \u2018n vrou beskikbaar het, speel \u2018n groot rol in suksesvolle vrugbaarheids-behandeling. Daarom is die bevriesing van eierselletjies terwyl die vrou in haar dertigs is, belangrik. Nou is navorsers besig met nuwe metodes om die ge-oeste eierselletjies n\u00f3g beter te laat ontwikkel.\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-23-april-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-23-april-2025<\/a><\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Pyn<\/h2>\n<p>Een uit elke vyf mense ly aan chroniese pyn. Hoe werk pyn? Wat is normale pyn? Wat loop skeef dat \u2018n mens chroniese pyn ontwikkel?\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-26-februarie-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-26-februarie-2025<\/a><\/p>\n<p>Pyn is in jou brein gesetel. \u2018n Spesifieke soort chroniese pyn kan vererger indien die chirurg opereer, of deur inspuitings. Maar baie pasi\u00ebnte en dokters verstaan nie hoe chroniese pyn werk, en hoe om dit te benader nie.\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-5-maart-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-5-maart-2025<\/a><\/p>\n<p>Hoe werk neuropatie? Is dit die gevolg van veroudering, \u2019n vasgeknypte senuwee, of is daar ander oorsake? Kan dit behandel word?\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-5-november-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-5-november-2025<\/a><\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Radiologie<\/h2>\n<p>Watter soort skandering kan die vet en spiere in jou liggaam meet? En hoe werk al die ander soorte skanderings soos X-strale, CT- en MR-skaderings? Ons kyk ook na fibromialgie, en hoe baie ander probleme uitgeskakel moet word v\u00f3\u00f3r \u2018n diagnose van di\u00e9 pynsindroom gemaak kan word.\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-12-maart-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-12-maart-2025<\/a><\/p>\n<p>Wat sien \u2018n radioloog op \u2018n breinskandering wat aandui dat die pasi\u00ebnt \u2018n breinbloeding het, en nie \u2018n gewas nie? Hoe lyk lintwurmeiers in die brein anders as malkoeisiekte? \u2018n Neuro-radioloog verduidelik hoe hy ontleed wat \u2018n breinskandering verklap.<br \/>\n<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-22-oktober-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-22-oktober-2025<\/a><\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Narkose<\/h2>\n<p>Narkose is nie net om jou aan die slaap te maak nie \u2013 dit plaas jou in \u2018n koma. Maar narkose is 90 keer veiliger as 60 jaar gelede. Dit is enkele van die interessanthede wat aan die lig gekom het in \u2018n gesprek met \u2018n internasionaal bekende narkotiseur.\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-2-april-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-2-april-2025<\/a><\/p>\n<h2 class=\"wp-block-heading\">* Rugoperasie<\/h2>\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img decoding=\"async\" class=\"wp-image-54570\" src=\"https:\/\/diegoeiedokter.org\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/lumbar-laminectomy-1.png\" alt=\"\" width=\"796\" height=\"755\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">As die tussenwerwelkussing uitdruk teen die senuwee, word nuwe ruimte geskep deur die agterste middeldeel van die werwel te verwyder<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u2018n Ortopeed van die Paarl was een van die eerstes in Suid-Afrika en die w\u00eareld om met \u2018n nuwe tweesleutelgat-prosedure rugoperasies soos fusies te doen. Al meer ortopede leer nou di\u00e9 tegniek aan. Dit behels \u2018n kwaai leerkurwe. Hoe weet die pasi\u00ebnt of die ortopeed al vaardig genoeg is om di\u00e9 prosedure op lewende mense uit te voer?\u00a0<a href=\"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-17-september-2025\">https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-17-september-2025<\/a><\/p>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Terugblik 1: Belangrike Gesondheidsprgramme van 2025","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/Srping2.jpg","short-description":"Terugblik 1: Belangrike Gesondheidsprgramme van 2025","image-gallery":["https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/01\/Adventure1.jpg"],"featured":"true","comment-feature":"false","main-featured":"true"},"rsg-nou-kategorie":[390],"class_list":["post-131845","rsg-nou","type-rsg-nou","status-publish","hentry","rsg-nou-kategorie-gesondheidoprsg"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/131845","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/rsg-nou"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=131845"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/131845\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=131845"}],"wp:term":[{"taxonomy":"rsg-nou-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou-kategorie?post=131845"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}