{"id":143713,"date":"2026-07-06T08:03:21","date_gmt":"2026-07-06T06:03:21","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=rsg-nou&#038;p=143713"},"modified":"2026-07-06T08:03:32","modified_gmt":"2026-07-06T06:03:32","slug":"rsg-sit-glinster-en-glans-in-jou-matriekafskeid-2","status":"publish","type":"rsg-nou","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/rsg-nou\/rsg-sit-glinster-en-glans-in-jou-matriekafskeid-2\/","title":{"rendered":"RSG sit glinster en glans in jou matriekafskeid"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die gewilde RSG en Elizabeth Galloway Academy of Fashion CSI-projek is terug vir sy derde glansryke jaar. Hierdie suksesvolle samewerking tussen die luggolwe en die modew\u00eareld gaan in 2026 voort om die grense van kreatiwiteit te verskuif en drome waar te maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verlede jaar het RSG die drome van die matriekleerders Joanie Voss en Joshua Milton bewaarheid met \u2018n rok en pak wat ontwerp en gemaak is deur Elizabeth Galloway Academy of Fashion. \u2018n Spesialisfotograaf het di\u00e9 aand vir ewig vasgevang en die RSG-omroepers Fran-Rico Lucas en Blaine Jones was daar om verdere glans aan di\u00e9 geleenthede te verleen. Vanjaar wil RSG weer twee jongmense se matriekafskeid-aande onvergeetlik maak!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">RSG en die Elizabeth Galloway Academy of Fashion skud vanjaar weer blad vir di\u00e9 unieke projek. \u201cDie deelnemers se stories het ons harte gesteel\u2014ons m\u00f3\u00e9s eenvoudig die projek weer loods,\u201d verklap Amor\u00e9 Swanepoel, RSG se bemarkingsbestuurder.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Elizabeth Galloway Academy of Fashion gaan hierdie jaar saam met die twee wenners werk om hulle droompak en -rok te ontwerp en te maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Elizabeth Galloway Academy of Fashion is in 1996 deur Elizabeth gestig met die doel om jong vroue op te lei en sodoende te bemagtig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die etos van die Akademie is om Suid-Afrikaanse jeug in mode op te voed, ondersteuning aan hulle te bied en sodoende hul sukses in die bedryf te verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Fiona Abdo, direkteur van die Akademie by Elizabeth Galloway, is mode &#8216;n wonderlike manier van kreatiewe kommunikasie en selfuitdrukking. Daarom het die Akademie begrip vir hoe belangrik &#8216;n matriekafskeid in die lewens van leerders is. Dit bied aan hulle, die geleentheid om hulself deur mode en stilering uit te druk. Die Elizabeth Galloway-span is bevoorreg en opgewonde om saam met RSG en die ontvangers te werk om hul droom te verwesenlik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vanjaar se twee individue word Donderdag 30 Julie aangekondig. N\u00e1 die aankondiging begin die opwindende proses om idees uit te ruil, die ontwerpe saam te stel en natuurlik die vervaardiging van die uitrustings.<\/p>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"RSG sit glinster en glans in jou matriekafskeid","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Rotating-Banner-copy.jpg","short-description":"RSG sit glinster en glans in jou matriekafskeid","image-gallery":["https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/RSG-Nou-copy-3.jpg"],"featured":"false","comment-feature":"false","main-featured":"false"},"rsg-nou-kategorie":[422],"class_list":["post-143713","rsg-nou","type-rsg-nou","status-publish","hentry","rsg-nou-kategorie-kompetisie"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/143713","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/rsg-nou"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=143713"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/143713\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":143716,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou\/143713\/revisions\/143716"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=143713"}],"wp:term":[{"taxonomy":"rsg-nou-kategorie","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/rsg-nou-kategorie?post=143713"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}