{"id":130039,"date":"2025-12-11T16:36:59","date_gmt":"2025-12-11T14:36:59","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=shows&#038;p=130039"},"modified":"2025-12-11T16:36:59","modified_gmt":"2025-12-11T14:36:59","slug":"kersfees-2025-ortodokse-kersfees","status":"publish","type":"shows","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/programme\/kersfees-2025-ortodokse-kersfees\/","title":{"rendered":"Kersfees 2025: Ortodokse Kersfees"},"content":{"rendered":"","protected":false},"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Ortodokse Kersfees","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Kersfees-Icons3.png","synopsis":"<p>Ortodokse kerke vier Kersfees eers op 7 Januarie, omdat hulle die Juliaanse kalender volg, en nie Gregoriaanse kalender soos die res van die Christendom nie. Dit is hoofsaaklik gemeentes in Oos-Europa wat die gebruik volg: Rusland, Griekeland, Armeni\u00eb en selfs Ethiopi\u00eb. Talle tradisionele musiek word uitgevoer, hoofsaaklik deur kore. Daar word min gebruik gemaak van solosang en instrumentele musiek. In die meeste gevalle word die musiek tydens eredienste in die kerkgebou uitgevoer. Net soos in die geval van die res van die Christendom, begin die Kersgety ook reeds op Oukersaand, dikwels in die vorm van \u2018n Kersspel en \u2018n spesiale ete.<\/p>\n","show-details":"<p>Ortodokse kerke vier Kersfees eers op 7 Januarie, omdat hulle die Juliaanse kalender volg, en nie Gregoriaanse kalender soos die res van die Christendom nie. Dit is hoofsaaklik gemeentes in Oos-Europa wat die gebruik volg: Rusland, Griekeland, Armeni\u00eb en selfs Ethiopi\u00eb. Talle tradisionele musiek word uitgevoer, hoofsaaklik deur kore. Daar word min gebruik gemaak van solosang en instrumentele musiek. In die meeste gevalle word die musiek tydens eredienste in die kerkgebou uitgevoer. Net soos in die geval van die res van die Christendom, begin die Kersgety ook reeds op Oukersaand, dikwels in die vorm van \u2018n Kersspel en \u2018n spesiale ete.<\/p>\n","additional-images":[],"third-party-content":"","show-podcast-id":"","all-presenters":[],"related_schedule":""},"class_list":["post-130039","shows","type-shows","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/shows\/130039","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/shows"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/shows"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=130039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}