Agri-Expo vier 190 jaar

Agri-Expo, die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika, vier vanjaar sy 190ste bestaansjaar. Tydens hulle spesiale vieringe op die landgoed, Cavalli, buite Stellenbosch is prominente landbourolspelers vereer, en opwindende planne vir 2022…

Continue Reading Agri-Expo vier 190 jaar