logo_sabc_header

08:00 - 09:00

Praat Saam

Met Lynette Francis-Puren

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Amore Bekker

Volgende: 11:30 - 12:00

Werksoek

Met Amore Bekker

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Hulpnommers vir slagoffers van geweld

  • Polisie: 10111
  • Izwi Lami: 134​*334#
  • Lifeline: 0861-32-23-22
  • Stop Geslagsgebaseerde Geweld: 0800-150-150
  • Childline: 116
  • Geslagsgebaseerde Geweld Bevelsentrum: 0800-428-428
  • Skuiling-blitslyn: 0800-001-005
  • Hulplyn vir gehoorgestremdes: SMS “help” na 31531
  • SA Depressie- en Angsgroep: 0800-567-567

Foto's en Video's

Geen aanbieders

Dinsdag: 15:05 - 15:20

TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo
Regie: Helena Hugo

Episode 20: Oom Abie en Tannie Gertie is nou albei opgewonde oor hulle motorwoonwa. Tannie Gertie het so lanklaas van Sharon gehoor, sy kry nagmerries van angs. Rianna stoei met dieselfde bekommernis. Wat gaan aan met Sharon?

Athina Jansen

Dinsdag: 19:30 - 20:00

Athina Jansen praat met die eienaars van Smooth Eatz oor entrepreneurskap. en hoe hulle die jeug wil bemagtig.

Christelle Webb-Joubert

Dinsdag: 20:00 - 21:00

Christelle Webb-Joubert gesels met Magdalene Minnaar oor haar nuwe rol as artistieke direkteur van Kaapstad Opera. Brett de Groot vertel van die produksie, Hard Candy Christmas. Ons vind meer uit van Classical Carols te sien by Blaauwklippen in Stellenbosch. Wilhelm van Rensburg vertel meer van die Cassire Welz-toekenning, asook oor vanjaar se wenner.

Frieda van den Heever

Dinsdag: 21:10 - 21:40

Die akteur en musikant, Dean Balie, skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van sy gunsteling verse voor. Jy kan uitsien na verse deur Adam Small, Thomas Deacon, Pieter Odendaal, Elisabeth Eybers, Petra Müller, T.T. Cloete, I.D. du Plessis en Jeanne Goosen.

Frieda van den Heever

Dinsdag: 21:40 - 22:00

Wessel Pretorius lees ‘n uittreksel voor uit ‘n nuwe boek, HELP! MY DORP HOU ‘N KUNSTEFEES! – ‘N CRAZY KOMEDIE, deur Koos Kombuis.

Christelle Webb-Joubert

Dinsdag: 23:10 - 23:59

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Luricka Fick oor die fantasie en werklikheid van swangerskap, geboorte en die eerste paar maande by die huis.

Fliekrubriek

west-side-story-1

West Side Story

10/10
WEST SIDE STORY is ‘n meesterlike ervaring wat jou tot ver bo die wolke neem. Enige luisteraar bo 25,…
tick-tick-boom-1

tick, tick…BOOM!

9/10
Stephen Sondheim, die bekroonde lirieke-draaiboek-skrywer-komponis en soms akteur, is verlede week op 91 oorlede. Daar was talle huldeblyke aan…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media:

Resepte

gnocchi
Maandag 06 Desember 2021
Program: alhoebekker
Close Menu