logo_sabc_header

21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Maak die skuif na eksklusiewe Rhebokskloof

Maak ‘n ikoniese wynplaas jou nuwe tuiste. Met slegs 48 eksklusiewe erwe beskikbaar, bied die Rhebokskloof-landgoed buite die Paarl ’n landelike leefstyl op 185 ha met gevestigde wingerde, fynbos en weidingskampe.

Besoek https://www.rhebokskloof.co.za/estate/

RSG-radiodramaskryfkompetisie in samewerking met ATKV

Vanjaar vind die 28ste RSG-radiodramaskryfkompetisie plaas. Dit bied ‘n platform vir talentvolle skrywers om hulle kreatiwiteit ten toon te stel en hulle stories tot lewe te bring deur die boeiende medium van radio. Met ʼn totale pryspoel van R115 000 bied vanjaar se kompetisie aansienlike pryse vir deelnemers. Die sluitingsdatum is 30 Junie om 08:00. Klik op die hulpbronne hieronder vir meer inligting.

Klik hier om al die belangrike dokumente af te laai: https://www.rsgplus.org/rsg-atkv-2024-radiodramakompetisie

Foto's en Video's

Eloise Pretorius

Saterdag: 11:45 - 12:00

Op Warren Bam se plaas in die Wes-Kaap word tafeldruiwe organies geproduseer. Hy sê hy boer graag met die mond deur woorde, en dat die wingerdstok sy werkgewer is. Op sy plaas tree meer as 200 mense daagliks aan. Ons praat met hom oor leierskap in landbou, seisoenale suksesse en meer.

Geen aanbieders

Saterdag: 19:05 - 19:15

Tandjies Muis en Katryn Kraai hoor ‘n lawaai in die woonstel. Wie of wat kan dit wees? Alicia en haar familie is by die werk en skool, en die speelgoed is alleen in die woonstel. Katryn Kraai besluit om ondersoek te gaan instel.

Fliekrubriek

0412-scoop-1

Scoop

8/10
SCOOP op Netflix sal veral joernaliste en nuusvrate se aandag trek. Dit gaan nie net oor die berugte onderhoud…
0412-white-lies-1

White Lies (Reeks)

6/10
WHITE LIES is ‘n plaaslike reeks, alhoewel Natalie Dormer van Game of Thrones-faam die hoofrol speel. ‘n Ouerpaar word…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media:

Resepte

HERFSLAAI
Maandag 15 April 2024
Close Menu