14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:00 - 15:05

Nuus

Volgende: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

17:45 - 18:00

Brandpunt

Tuis | Aanbieders | André Kunz
André Kunz small web

André het sy loopbaan by kampusradio begin en gegradueer na kommersiële radio, waar hy agter die mikrofoon was van suksesvolle programme wat verskeie toekennings en nominasies gekry het. Hy kombineer sy kreatiwiteit en liefde vir mense om die uitvoering van radioveldtogte te konseptualiseer om aan sowel luisteraars as adverteerders se behoeftes te voorsien. André se liefde vir radio stem uit die feit dat radio en lees die laaste plekke is waar mense nog hulle verbeelding kan gebruik.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: