23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Aanbieders | Anita Visser
Anita Visser web

Anita het in September 1997 by RSG aangesluit. Sy is lid van die Monitor, Spektrum en Naweekaktueel-produksiespan.

Anita glo reis maak ‘n mens se kop oop vir dinge. Daarom probeer sy soveel as moontlik daarvan doen.

In haar werk is dit vir haar belangrik om dinge deeglik te doen.

Sy is baie lief vir kook en om mense te onthaal. Verder lees sy graag en hou veral van biografieë.

Diere lê vir Anita na aan die hart en sy sal graag betrokke raak by ‘n organisasie wat die welsyn van diere op die hart dra.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: