21:10 - 22:00

Kapityt!

Met Sue Pyler

Nou op die lug: 22:00 - 23:00

Countryklanke

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Naweektjil

Met Sue Pyler

Tuis | Aanbieders | Athina Jansen
Athina_Jansen-small

Athina Jansen

Athina is van Kraafontein. Sy het BA Drama en Teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Na haar studies het sy as ‘n spraak- en dramaopvoeder gewerk. Sy het die geleentheid gekry om by ‘n Afrikaanse nie-winsgewende organisasie, Die SBA, te werk waar sy dramaopleiding op die platteland aan leerders gegee het. Sy sprei haar vlerke na Suid-Korea waar sy byna drie jaar Engels aangebied het. Athina het in 2021 teruggekeer Suid-Afrika toe, en is gereed om weer in die gemeenskap en kunste te werk. In haar vrye tyd skryf en sing sy liedjies, speel kitaar en praat sy “hopeloos te veel!”

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: