12:00 - 13:00

Nic se goed

Met Nic de Jager

Nou op die lug: 13:00 - 14:00

Spesiale uitsending

Met Terrance April

Terrance April

Volgende: 14:00 - 15:00

Radioteater

15:00 - 16:00

RSG Konsertbederf

Met Willem Pelser

Tuis | Aanbieders | Deon Schoeman
Deon Schoeman

Deon Schoeman

Deon is sedert sy universiteitsdae nou betrokke by alle fasette van sport, van speler tot administrateur, Hy was ook betrokke as sportjoernalis by die studentekoerant Die Perdeby.

Hy het hom altyd verwonder aan die eertydse sportkommentators wat die gawe gehad het om die luisteraar tot binne in die stadion te vat.

Hy is werksaam as ‘n plattelandse prokureur en afslaer en vermy sover moontlik groot stede. Om tyd in die bos, veral in die Kruger Wildtuin deur te bring, is ‘n hoogtepunt vir hom en sy gesin. Deon is getroud met Katinka en het drie kinders wat hulle baie besig hou.

Hy beskou dit as ‘n voorreg om vir RSG-luisteraars rugby te kan uitsaai in ‘n taal wat hom baie na aan die hart lê.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: