09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 11:30 - 12:00

Groeipyne

Met Anthea Fredericks

Anthea Fredericks

Volgende: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Tuis | Aanbieders | Eloise Pretorius
Eloise Pretorius

Eloise Pretorius

Eloise Pretorius het in 2018 by die Wes-Kaapse Departement van Landbou aangesluit as die nuwe stem van Radio Elsenburg. Voor dit was sy deel van die span by Smile90.4FM in Kaapstad vir ses jaar, nadat sy vir 14 jaar diens gedoen het by OFM. Eloise is passievol oor alle vorme van uitsaai, en sien daarna uit om die goeie nuus uit die landbousektor met luisteraars te deel.

Sy is lief vir reis en diere, en glo vas dat radio as medium die mag het om ‘n positiewe verskil aan mense se lewens te maak, en ‘n waardevolle bydrae kan lewer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: