15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 17:30

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:30 - 18:30

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

18:30 - 19:00

Spesiale uitsending

Tuis | Aanbieders | Elwira Standili
Elwira_Standili

Elwira Standili

Ek is ‘n boorling van Worcester in die pragtige Boland. Baie mense het my leer ken as sangeres op die SA-Idols verhoog in 2015. My sangloopbaan het van krag tot krag gegaan. ‘n Hoogtepunt was die openingswedstryd van die TriNations-toernooi in 2019, waar ek die Volkslied gesing het. In 2020 het ek besluit om voltyds gospelmusiek te maak. Dit was ‘n hartsbesluit.

Toe ek ‘n paar jaar gelede as skoonmaker gewerk het, het ek graag na RSG geluister. Van toe af wou ek op radio wees. Ek dink dit het ook te doen met die feit dat ek eintlik baie praat!

Met die koms van die Heilige Gees het daar ‘n verandering in mense se lewe gekom, wat hulle daarvan laat sing. Elwira Standili gesels met gospelsangers, en speel van hulle musiek voor.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: