15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 18:00

Spitstyd

Met Sue Pyler

Sue Pyler

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Aanbieders | Esté Gross
Eloise Pretorius

Esté Gross

Esté Gross voltooi haar radio-internskap by RSG in 2013, en is sedert 2014 ‘n vryskut omroeper en insetsel- en programmaker.

Behalwe vir haar liefde vir joernalistiek, is sy ook passievol oor musiek en hou sy daarvan om haarself as musikant uit te leef.

“Ek was nog altyd opsoek na ‘n geleentheid waar ek my liefde vir radio, joernalistiek en musiek kan uitleef. RSG bied die ideale geleentheid.”

Esté het veral ‘n passie vir diere, is mal oor die see en wil nog die wêreld plat reis.

“Ek glo dat jy elke dag jou passie moet uitleef en ander moet aanspoor om dieselfde te doen. Môre is net so vêr van jou af soos gister. Leef vir vandag. Sê ja vir avontuur en die onvoorspelbare!”

Oggendstemming

Verkwikkende musiek vir die vroeë Sondagoggend.

Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gestuur word aan info@rsg.co.za.

Program: Laataandkuier

Sluit die dag af met gesels, musiek en 'n lekker kuier saam met RSG.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: