23:55 - 23:59

Laataandgedagte

Nou op die lug: 23:55 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 04:30 - 05:00

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:00 - 05:55

Wakker

Met Renske Jacobs

Tuis | Aanbieders | Fanie du Toit
Fanie du Toit

Fanie du Toit

Fanie is die skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremdheid in SA. Hy het in 1979 doof geword ná ‘n ongeluk in die Weermag in Angola. Hy is ‘n lid van die Raad van Unisa en is 18 jaar lank intensief betrokke by die bemagting van Mense met Gestremdhede in SA. Hy is die skrywer van weeklikse rubrieke oor gestremdheid vir Media 24 en talle gemeenskapskoerante.

RSG wil met hierdie program aan niegestremdes 'n beter begrip gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: