05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Aanbieders | Fritz Klaaste
Fritz Klaaste small web

Fritz is oorspronklik van Upington in die Noord-Kaap. Hy leef sy liefde vir die mikrofoon uit met ongeëwenaarde passie. Sy veelsydigheid as aanbieder word ondersteun deur ‘n lewendige belangstelling in ‘n verskeidenheid velde.

Dié bekroonde omroeper is tans as aanbieder, nuusleser, programmaker en populêre musiekfundi op RSG. Hy het as geakredditeerde Motorsport SA-joernalis homself uitgesonder as ‘n voorste Afrikaanse ontleder en verslaggewer van Formule 1 en MotoGP, terwyl sy passie vir plaaslike motorsport ook ongekend is.

Behalwe sy stewige bydrae agter die mikrofoon, is Fritz ook agter die skerms besig as gekontrakteerde musiekadministrateur van RSG, en die dryfkrag agter een van RSG se gewildste programme, Sondag met Fritz.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: