Herman is RSG se webmeester. Hy is ook regisseur by die buite-uitsendings van die KKNK en Gariepfees en maak van tyd tot tyd hoorbeelde.