15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Aanbieders | Ilse Salzwedel
Ilse Salzwedel small web

Ilse Salzwedel is ‘n joernalis en skrywer van Johannesburg. Daar het al vier boeke uit haar pen verskyn: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee (2011), die baie gewilde Bloedsusters (2011), Onvertelde Stories van Afrikaans (2012) en Selna Visser: My hel in Dubai (2013). Sy is ook die vertaler van Dwelmslagoffer: die Vanessa Goosen-verhaal, wat in April 2013 vrygestel is, en Blood Sisters, haar eie boek, in 2012.

Ilse is onder meer bekroon met ʼn ATKVeertjie, ʼn Pica en drie Caxton-toekennings, en is in 2009 deur die FAK vereer met die H.B. Thom-toekenning vir ʼn besondere bydrae tot die Afrikaanse joernalistiek.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: