15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Aanbieders | Ina Strydom
Ina Strydom small web

Ina Strydom

Ek het op die PUK geswot, onder meer Kommunikasiekunde. Daarna lang draaie in die veld van Korporatiewe Kommunikasie gemaak voor ek kort na die eeuwending die wonderlike geleentheid gekry het om in die uitsaaiwese betrokke te raak. Eers vir ‘n paar jaar by Afrikaanse televisienuus waar ek wonderlike geleenthede gekry en baie geleer het.

Daarna het die wonderwêreld van radio vir my oopgegaan – nuus én programme. En ek wil nooit weer iets anders doen nie! As kind het Afrikaanse radio vir my wêrelde oopgemaak – as grootmens is dit die lekkerste plek in die wêreld. Nuus is my suurstof, programme my plesier en Afrikaans my passie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: