06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Gustav Greyling
Renske Jacobs

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

Tuis | Aanbieders | Jean Esterhuizen
Jean Esterhuizen web

Jean Esterhuizen was al kleintyd nuuskierig oor die stemme op die draadloos en het altyd gedroom om een van hulle te wees.

Hy’t op Malmesbury in die Wes-Kaap grootgeword, hoewel hy nie die lekker brei het waarvoor mense van die Swartland bekend is nie.

Dié oud-Matie was voorheen verslaggewer vir die SAUK- se radionuusspan in Seepunt en was in sy studentedae betrokke by die Matie-koerant.

Jean het in Desember 2011 aangesluit by die span van Monitor, Spektrum en Naweekaktueel.

Hy’s lief vir soesji, droeë rooiwyn, donker sjokolade, R&B, hip-hop en musiek-realiteitsprogramme.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: