05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Aanbieders | Johan Rademan
Johan Rademan small web

Johan Rademan

Johan Rademan werk sedert 1984 by die radio as omroeper. Hy is betrokke by ‘n wye verskeidenheid programme en hanteer tans RSG se reisprogram Bon Voyage, en is mede-aanbieder saam met Martelize Brink van Oggend op RSG. Benewens hierdie programme, hoor ‘n mens hom ook op RSG as verslaggewer en kommentator van verskeie sportsoorte. Nie net die drama op die sportveld interesseer hom nie, maar ook van die veld. Hy het drama studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en tree ook as ‘n dramaregisseur op in RSG se radiodramaseisoen. Johan is getroud met Marianne (‘n mediese dokter) en hulle het vier dogters.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: