14:00 - 15:00

Radioteater

Nou op die lug: 15:00 - 16:00

RSG Konsertbederf

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 16:00 - 17:00

Spesiale uitsending

Met Flip Loots

17:00 - 18:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Tuis | Aanbieders | Lise Roberts
Lise Roberts small web

Lise Roberts

Min het ek geweet dat ek eendag sou terugkeer plaas toe. En hoe? Deur middel van DIE EEN – RSG.

Ek is in 1967 in Winterton, KwaZulu-Natal gebore. Gou was die uitvoerende kunste deel van my lewe en ná my dansopleiding op hoërskool het ek Drama studeer by Tukkies. Ek het by die destydse TRUK of Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste my loopbaan begin en met daardie karige salaris besluit om eerder as skakelbeampte by ‘n bank te gaan werk.

Ek was net een te veel vir die gewone bankamptenare, en gelukkig het die bank hulle eie televisienuusstasie gehad waar ek toe vir die volgende bykans 10 jaar as aanbieder gewerk het.

As aanbieder van RSG Landbou is ek uiteindelik weer ‘n plaasmeisie op die lug en in my hart!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: