23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Aanbieders | Mar-li van der Merwe
Mar-Li van der Merwe small web

Mar-li van der Merwe

Mar-li is afkomstig van die vriendelike stad, Port Elizabeth. Sy het haar BA Drama en Teaterstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi met ‘n honneursgraad in Toneelspel. Daarna het sy haar liefde vir toneel begin uitleef in sowel plaaslike as internasionale teaters. Mar-li hou baie van kinderteater, en het al die rolle van Rooikappie, Gouelokkies en een van die Drie Varkies vertolk. Sy doen ook stemoorklankings  vir animasiefilms, en was al baie op toer saam met Lollos.

Mar-li is ‘n vryskutaktrise en aanlyn-onderwyser. Sy is versot op musikale teater en het op driejarige ouderdom begin ballet. Haar groot liefdes sluit in: kolwyntjies, Kaapstad en die kunste, maar haar Franse Bulhondjie is haar hart se punt.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: