10:00 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Nou op die lug: 11:00 - 11:30

Musiek op RSG

Met Charlene Lackay

Charlene Lackay

Volgende: 11:30 - 11:45

Kat en hond

Met Lizma van Zyl

11:45 - 12:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

Tuis | Aanbieders | Margaret Theunis
Margaret Theunis

Margaret Theunis

Margaret is RSG se programassistent.

Ek het in Desember 1995 ewe onskuldig by Afrikaans Stereo aangesluit as dagbladtikster waar ek op `n elektroniese tikmasjien met flaterwater en kladpapier die dagblaaie getik het vir die ateljee… wonderlike tye, geen stres. Vandag, na baie jare van uithou, aanhou, moedhou en bekhou kan ek ‘n boek skryf oor alles wat hier b RSG gebeur het!

Soms wonder ek hoekom dinge in die lewe so deurmekaar kan raak. Ek wil graag hê alles moet net lekker wees met geen probleme – die hemele moet net op die aarde bly!

Ek het twee klein brakkies aangeneem wat my op my tone hou, `n tienerseun wat my laat terugverlang na my jong dae en… `n massiewe salaris!

Ek wil nie, die kind in my binneste te vinnig laat groot word nie…

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: